Water se rol in vertering Flashcards
1
Q
Waardeur word chemiese vertering gedoen?
A
Ensieme.
2
Q
Wat word dit genoem wanneer water tydens vertering gebruik word om ‘n substraat op te breek?
A
Hidrolise.
3
Q
Waarom speel water ‘n belangrike rol in vertering?
A
- Smeermiddel vir kou en sluk
- Oplosmiddel vir verteerde voedsel
- Medium waarin vertering plaasvind
- Reagens wat tydens hidrolise gebruik word.
- Vervoermiddel van ensieme en verteerde voedsel.
4
Q
Wat is die substraat waarop ensieme inwerk?
A
Die voedsel wat ons eet.