Die pankreas Flashcards

1
Q

Wat is die voorkoms van die pankreas?

A

Sag, pienk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waar kom die pankreas voor?

A

Onder die maag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe sluit die pankreas by die duodenum aan?

A

Met die pankreasbuis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die funksie van die pankreas?

A
  1. Skei pankreassap af
  2. Skei hormone, insulien, glukagon af
    * Beheer suiker in bloed-homeostase
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly