Koolhidrate Flashcards

1
Q

Noem 4 voorbeelde van koolhidrate.

A

Suiker
Stysel
Sellulose
Glikogeen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is voorbeelde van suiker?

A

Glukose
Fructose
Laktose
Sukrose

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe word stysel gevorm?

A

Deur fotosintese

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is stysel?

A

‘n String glukose molekules

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waar word sellulose aangetref?

A

In plantselwande

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waaruit bestaan sellulose?

A

‘n String glukose molekules

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom kan die menslike liggaam nie gebruik maak van sellulose nie?

A

Die verbindings tussen glukose molekules kan nie deur ons ensieme verbreek word nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat word sellulose in ons dieet genoem?

A

Vesel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waaruit bestaan glikogeen?

A

‘n String glukose molekules

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waar en hoe word glikogeen geberg?

A

In spier- en lewerselle.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe word oortollige glukose geberg?

A

As glikogeen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waarvoor word glukose gebruik?

A

Respirasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat gebeur wanneer die glukose vlakke in die bloed daal?

A

Glikogeen word omgeskakel in glukose.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat word dit genoem wanneer die glukose vlakke in die bloed konstant gehou word?

A

Homeostase

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe word insulien gevorm?

A

In pankreas

Glukose na glikogeen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoe word glukagon gevorm?

A

Glikogeen na glukose