Absorpsie Flashcards
Wat is absorpsie?
Die opname van verteerde voedsel, vitamiene, minerale, water in die bloedstroom.
Hoe beweeg verteerde voedsel tot in die bloedstroom?
Beweeg uit lumen(ruimte in SVK) deur die kolomepiteel van villi tot in kappilêre bloedvate.
Waaruit beweeg vette tot in die limfvate in die sub-mukosa?
Uit die lakteaal binne die villi
Waarheen word voedingstowwe vervoer wanneer dit deur die kappilêre bloedvate opgeneem word?
Na die lewer wat dit na die hart toe vervoer
Hoeveel voedsel van die +-10l voedsel wat ingeneem word, bereik die kolon?
1-1.5l
Waar word glukose eerste opgeneem en deur watter proses word dit opgeneem?
In die maag.
Deur diffusie opgeneem in die bloedvate.
Watter ander stowwe, behalwe glukose, word in die maag geabsorbeer?
Meeste vitamiene Minerale Alkohol Aspirien Dwelms
Hoe word stowwe vanaf binne die maag vervoer tot in die bloedvate?
Voedingstowwe beweeg vanaf binne die maagwand tot in bloedvate d.m.v. diffusie.
Hoe word glukose en ander suikers in die ileum geabsorbeer?
Deur diffusie en met behulp van draermolekules.
Hoe word animosure in die ileum geabsorbeer?
d.m.v. draermolekules
Waarin beweeg water, glukose en aminosure sodra dit geabsorbeer word uit die ileum?
Na die kappilêre bloedvate rondom die villi
Hoe beweeg water vanaf die ileum tot in die kappilêre bloedvate tydens absorpsie?
d.m.v. Osmose
Waarheen word voedingstowwe vervoer wanneer dit deur die kappilêre bloedvate opgeneem word?
Na die lewer wat dit na die hart toe vervoer
Hoeveel voedsel van die +-10l voedsel wat ingeneem word, bereik die kolon?
1-1.5l
Waar word glukose eerste opgeneem en deur watter proses word dit opgeneem?
In die maag.
Deur diffusie opgeneem in die bloedvate.
Watter stowwe word in die ileum geabsorbeer?
Meeste water
Minerale
Glukose en ander suiker
Boustene van vette(Gliserol en vetsure)