Die lewer Flashcards

1
Q

Wat is die voorkoms van die lewer?

A

Donkerrooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waar is die lewer geleë?

A

Regs in die abdominale holte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat omsluit die lewer?

A

Die galblaas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe is die galblaas aan die duodenum verbind?

A

Met die galbuis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter verteringsap skei die lewer af?

A

Gal

Verteer vette

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

In watter vorm word glukose in die lewer en spierselle geberg?

A

Glikogeen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter vitamiene word in die lewer geberg?

A

A
B
D

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter vitamien word deur die lewer vervaardig?

A

A

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter vet vervaardig die lewer?

A

Cholesterol

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe voorkom die lewer vergiftiging?

A

Maak gifstowwe onskadelik, bv. alkohol

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat word in die lewer afgebreek?

A

Aminosure van proteiene

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Tot wat word aminosure in die lewer afgebreek en waarvoor word die afvalstowwe dan gebruik?

A

Glukose(geberg as glikogeen)

Ureum(Saam met uriene uitgeskei)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoekom vind vertering plaas?

A

Voedsel word chemies en meganies afgebreek tot vorms wat deur bloed en selle opgeneem kan word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly