Geskiktheid van die dunderm vir vertering Flashcards
1
Q
Waarom kom daar voue in die dunderm voor?
A
Laat die kos stadiger beweeg vir vertering.
2
Q
Waarom is die kliere in die dunderm effektief vir vertering?
A
Skei ensieme af sowel as alkaliese mukus.
3
Q
Wat veroorsaak die lengte- en kringspiere?
A
Peristalse en segmentasie.
4
Q
Wat is peristalse?
A
Die is die voortbeweging van voedsel a.g.v. onwillekeurige spiersametrekkings
5
Q
Wat is segmentasie?
A
Dit is die opbreek van voedsel in kleiner bolletjies.
6
Q
Watter funksie het die villi?
A
Kleiner voue op groter voue
Vergroot oppervlak vir vertering.
7
Q
Wat kom in die submukosa voor?
A
Bloedvate
Limfvate
Kliere
Senuwees
8
Q
Wat kom in die mukosa voor?
A
Kolomepiteel met bekerselle
Vorm villi.