Speekselkliere Flashcards
1
Q
Hoeveel pare speekselkliere is daar?
A
3
2
Q
Waar is die speekselkliere gelee?
A
Onder kaak, onder tong, onder oor.
3
Q
Wat is die name van die speekselkliere?
A
Sub-linguaal
Parotis
Sub-maksilêr
4
Q
Hoeveel speeksel word per dag afgeskei?
A
1-1.5 liter
5
Q
Op watter deel van die pH spektrum lê speeksel?
A
Alkalies
6
Q
Wat is die funksies van speeksel?
A
- Water los voedsel op
- Maak kos glad vir sluk
- Ensieme in speeksel begin vertering
- Alkaliese medium voorkom tandbederf