Meganiese vertering Flashcards
1
Q
Wat is ‘n voorbeeld van meganiese vertering?
A
Kou van kos met tande.
2
Q
Wat is karring?
A
Spiersametrekking van die maagwand om die gastriese sappe te meng en chym te vorm.
3
Q
Wat is segmentasie?
A
Opbreek van voedsel in kleiner bolletjies a.g.v. peristalse.
4
Q
Wat is die belang van ru-vesel?
A
- Voorkom hardlywigheid
- Bevorder peristalse
- Vergemaklik defekasie
5
Q
Hoe vergemaklik ru-vesel defekasie?
A
Vesel absorbeer water en maak ekskresie sag.