Die tong Flashcards
1
Q
Wat is die tong?
A
Dit is ‘n spieragtige orgaan
2
Q
Wat is die funksies van die tong?
A
- Dit stoot die kos onder die tande in en in die keel af
- Meng voedsel met speeksel
- Rol kos in ‘n bolletjie vir sluk
- Smaakorgaan