VERSAMELNAME, PERSOONSNAME, EEN WOORD VIR OMSKRYWINGS Flashcards

1
Q

Wat is versamelname?

A

Versamelname is ‘n soort s.nw wat ‘n versameling van dinge van dieselfde soort aandui.
bv. ‘n skool visse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Persoonsname:
Wat noem ons iemand wat nie kan lees of skryf nie?

A

Analfabeet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Persoonsname:
Wat noem ons iemand wat sy eie lewe beskryf?

A

outobiograaf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Persoonsname:
Wat noem ons iemand wat ‘n ambag leer?

A

Ambagsman

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Persoonsname:
Wat noem ons ‘n dame met bruin hare?

A

Brunet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Persoonsname:
Wat noem ons iemand wat ‘n vak aan ‘n universiteit doseer?

A

Dosent

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Persoonsname:
Wat noem ons iemand wat jou waterpype herstel?

A

Loodgieter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Persoonsname:
Wat noem ons ‘n vrou wat ‘n blommewinkel besit?

A

Bloemiste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Persoonsname:
Wat noem ons ‘n vrou wat toneelspelers op die verhoog voorsê as hulle die woorde vergeet het?

A

Souffleuse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Persoonsname:
Wat noem ons ‘n persoon wat optree as eerste burger van ‘n stad?

A

Burgemeester

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Persoonsname:
Wat noem ons ‘n persoon wat iemand se boedel beredder?

A

Eksekuteur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Persoonsname:
Wat noem ons ‘n dame wat iemand se huishouding waarneem?

A

Huishoudster

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Persoonsname:
Wat noem ons iemand wat ‘n vereniging se geldsake hanteer?

A

Tesourier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly