BETEKENISLEER Flashcards
Gee ‘n sinoniem vir dokter.
geneesheer
Gee ‘n sinoniem vir snaaks.
koddig, grappig, komies, humoristies
Gee ‘n sinoniem vir praat.
gesels, babbel, klets
Gee ‘n sinoniem vir kosteloos
gratis, verniet, pasella
Gee ‘n sinoniem vir amper
byna
Gee ‘n sinoniem vir groot
yslik, reusagtig
Gee ‘n sinoniem vir lawaai
geraas, rumoer
Gee ‘n sinoniem vir ongeskik
onbeskof, ongepoets, ongemanierd
Gee ‘n sinoniem vir treurig
hartseer, bedroef, droewig
Gee ‘n sinoniem vir nors
onvriendelik , stuurs
Gee ‘n sinoniem vir bang
bevrees
Gee ‘n sinoniem vir grot
spelonk
Gee ‘n sinoniem vir lekker
aangenaam
Gee ‘n sinoniem vir dinge
goed
Gee ‘n sinoniem vir lawwe
verspotte
Gee ‘n sinoniem vir sekerlik
beslis
Gee ‘n sinoniem vir verhale
stories
Gee ‘n sinoniem vir moraliteit
sedelikheid
Gee ‘n sinoniem vir rympie
versie
Gee ‘n sinoniem vir volwassene
grootmens
Gee ‘n sinoniem vir fantastiese
buitengewoon, wonderlik, ongelooflik
Gee ‘n sinoniem vir gesteel
gegaps
Gee ‘n sinoniem vir migreer
verhuis
Gee ‘n sinoniem vir inspireer
besiel
Gee ‘n sinoniem vir heimwee
verlange
Gee ‘n sinoniem vir aroma
geur
Gee ‘n sinoniem vir vlinder
mot
Gee ‘n sinoniem vir brose
breekbare
Gee ‘n sinoniem vir motor
voertuig
Gee ‘n sinoniem vir faktore
oorsake
Gee ‘n sinoniem vir dierkunde
soölogie , fauna
Gee ‘n sinoniem vir doolhof
labirint
Gee ‘n sinoniem vir korrigeer
verbeter
Gee ‘n sinoniem vir bedwelm
verdoof
Gee ‘n sinoniem vir verbyster
verwar, dronkslaan
Gee ‘n antoniem vir slaag
druip, misluk, dop
Gee ‘n antoniem vir opgewek
neerslagtig
Gee ‘n antoniem vir letterlik
figuurlik
Gee ‘n antoniem vir eb
vloed
Gee ‘n antoniem vir propvol
dolleeg
Gee ‘n antoniem vir dronk
nugter
Gee ‘n antoniem vir vertrou
wantrou
Gee ‘n antoniem vir oorwinning
neerlaag, nederlaag
Gee ‘n antoniem vir oorvloed
gebrek
Gee ‘n antoniem vir rykdom
armoede
Gee ‘n antoniem vir versigtig
roekeloos
Gee ‘n antoniem vir vals
opreg
Gee ‘n antoniem vir nederig
hoogmoedig
Gee ‘n antoniem vir inkomste
uitgawe
Gee ‘n antoniem vir orde
wanorde
Gee ‘n antoniem vir styg
daal
Gee ‘n antoniem vir stormagtig
kalm
Gee ‘n antoniem vir skriftelik
mondeling
Gee ‘n antoniem vir wins
verlies
Gee ‘n antoniem vir agteruit
vooruit
Gee ‘n antoniem vir voltooid
onvoltooid
Gee ‘n antoniem vir landelike
stedelike
Gee ‘n antoniem vir smaller
wyer
Gee ‘n antoniem vir terugkom
weggaan
Gee ‘n antoniem vir gekry
verloor
Gee ‘n antoniem vir gesteel
gevind
Gee ‘n antoniem vir rigtingvas
rigtingloos
Gee ‘n antoniem vir later
vroeër
Gee ‘n antoniem vir geloop
gery, gevlieg
Gee ‘n antoniem vir weggeneem
teruggebring
Gee ‘n antoniem vir afgelaai
opgelaai
Gee ‘n antoniem vir naaste
verste
Verduidelik wat homonieme is en gee voorbeelde.
Woorde wat dieselfde klink en dieselfde gespel word maar hul betekenisse verander.
bv.
Ek wil vir jou ‘n brief pos. (ww)
My pa beklee ‘n goeie pos by die bank. (s.nw)
Verduidelik wat homofone is en gee voorbeelde.
Woorde wat dieselfde klink, maar hulle spelling en betekenis verskil.
bv.
My hart klop so vinnig.
Die musiek is baie hard.
Verduidelik wat paronieme is en gee voorbeelde.
Woorde wat dieselfde stam het, maar hul vorm en betekenis verskil.
bv.
My ma het net tydelik by ons skool kom klasgee.
Ons kry tydig en ontydig gaste by ons huis.