KRITIESE TAALBEWUSTHEID Flashcards

1
Q

Omskryf die volgende begrip en gee ook ‘n voorbeeldsin daarvan.

DENOTASIE ( Letterlik )

A

Dit verwys na die letterlike betekenis van ‘n woord.

bv.

Jy moet gereeld oefen om jou **hart **gesond te hou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Omskryf die volgende begrip en gee ook ‘n voorbeeldsin daarvan.

KONNOTASIE (Figuurlik)

A

Dit verwys na die figuurlike betekenis van ‘n woord.

bv.

Jy breek my hart.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Omskryf die volgende begrip en gee ook ‘n voorbeeldsin daarvan.

FEITE

A

Iets wat werklik plaasgevind het en met bewyse gestaaf kan word.

bv.

Wellington is 38km vanaf Stellenbosch.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Omskryf die volgende begrip en gee ook ‘n voorbeeldsin daarvan.

MENINGS

A

Oordeel of opinie.

bv.

Vragmotors ry te vinnig om draaie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Omskryf die volgende begrip en gee ook ‘n voorbeeldsin daarvan.

STEREOTIPES

A

Bepaalde uitbeelding van ‘n groep of persoon.

Bv

Meisies kan nie videospeletjies speel nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Omskryf die volgende begrip en gee ook ‘n voorbeeldsin daarvan.

GEÏMPLISEERDE BETEKENIS

A

Dit hou verband met konnotasie, Die hoorders maak hulle eie afleidings en gevolgtrekkings op grond van die konnotiewe betekenis van begrippe.

bv.

‘n Versekeringsmaatskappy sê dat hulle motorversekering die “beste produk op die mark is” , met geïmpliseerde betekenis dat ander versekeringsmaatskappye se produkte nie so goed is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Omskryf die volgende begrip en gee ook ‘n voorbeeldsin daarvan.

EMOTIEWE TAALGEBRUIK / GEVOELSTAAL

A

Taal wat emosies uitlok.

bv

As dit ‘n slang was, het dit jou gepik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Omskryf die volgende begrip en gee ook ‘n voorbeeldsin daarvan.

DUBBELSINNIGHEID

A

Sinne of frases wat meer as een betekenis het.

bv.

Die kinders leer sprinkane eet. (Leer die kinders die sprinkane of leer hulle hoe om die sprinkane te eet?)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Omskryf die volgende begrip en gee ook ‘n voorbeeldsin daarvan.

CLICHÉ

A

Dit is ‘n uitdrukking of frase wat gereeld in toesprake herhaal word en te veel gebruik word.

bv.

Sy het geglo sy kan, daarom het sy.
of
Elke wolk het ‘n goue randjie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Omskryf die volgende begrip en gee ook ‘n voorbeeldsin daarvan.

MANIPULERENDE TAALGEBRUIK

A

Gewoonlik in advertensies waar taal gebruik word om die leser of kyker te manipuleer.

bv.

“Koop nou om mislukking te vermy!”
of
“Wil jy ook maer en gesond wees? Koop dan nou!”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly