SPELLING Flashcards

1
Q

Ons kry verskillende taalregisters in Afrikaans bv.

A

Hoogdrawende Taal
Verouderde Taal (argaïse)
Streekstaal
Algemeen beskaafde Afrikaans
ens…

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die Afrikaanse spelling berus op 3 grondbeginsels. Wat is dit?

A
  1. Fonetiese grondbeginsel
  2. Beginsel van gelykvormigheid
  3. Historiese grondbeginsel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik die fonetiese grondbeginsel.

A

Ons spel ‘n woord soos dit algemeen in beskaafde Afrikaans uitgespreek word. Daar word dus gehou by die standaard-uitspraak van ‘n woord.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verduidelik die beginsel van gelykvormigheid.

A

Die grondwoord (stam, basisvorm) en al sy samestellings, afleidings en verboë vorme word, sover moontlik, op dieselfde manier gespel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verduidelik die historiese grondbeginsel.

A

Afrikaans is baie naby familie van Nederlands / Hollands. Ons het duisende woorde van Nederlands geërf. Ons bly dus sover moontlik by die Nederlandse uitspraak. As die woord vrou in Nederlands met ‘n V geskryf word, word dit in Afrikaans met ‘n V geskryf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die doel van die aksenttekens? (gravis of akuut) é of ó

A

Lê klem op woorde of help met uitspraak bv dáárdie of appél

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die doel van deeltekens? ë

A

Dui die begin van ‘n nuwe lettergreep aan bv geëet /ge-eet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die doel van koppeltekens (-)

A

Koppel woorde aan mekaar bv Ma-hulle
Keer dat daar ‘n opeenhoping van klinkers is bv. Bo-op
Word gebring by die herhaling van woorde bv. klop-klop
Word as afkappingsteken gebruik waar woorde oor twee reels val.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die doel van afkappingstekens? (‘s)

A

Word gebruik vir meervoude en verkleinings bv. Ma’s

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die doel van kappies? (ê)

A

Verleng die klank van die letter waarop dit is en help met uitspraak BV bêre.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wanneer gebruik ons hoofletters?

A
  1. Persoonsname
  2. Dierename
  3. Aardykskundige eiename
  4. Tydsbepalings
  5. Publikasies
  6. Gelowe
  7. Politieke Partye
  8. Inrigtings
  9. Maatskappye
  10. Departemente
  11. Politieke benaminge
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Daar is verskillende tipes persoonsname wat ons met hoofletters skryf. Wat is hulle en gee ‘n voorbeeld van elk?

A
  1. Eerbiedingsname bv. Here
  2. Voorname bv. Connor
  3. Vanne bv Swart
  4. Byname bv Rooies
  5. Name van motors bv Mercedes
  6. Name van produkte bv. Surf, Marmite
  7. Aanspreekvorme bv. Pappa, Dominee

Let Wel: Geagte dominee Visser maar Geagte Dominee // Liewe Boet maar Liewe boet Anton.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Daar is verskillende tipes dierename wat ons met hoofletters skryf. Wat is hulle en gee ‘n voorbeeld van elk?

A

a. Wanneer diere eiename kry bv Kerneels Kat
b. Diere-eiename in sprokies bv. Jakkals en Wolf, Rooikappie en die Wolf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Daar is verskillende tipes Aardrykskundige eiename wat ons met hoofletters skryf. Wat is hulle en gee ‘n voorbeeld van elk?

A

A - Alle name van:

lande - Rusland
provinsies - Limpopo
streke - Karoo
plase - Rondomskrik
strate - Bates straat
woonbuurte - Loevenstein
berge - Tafelberg
riviere - Oranjerivier
mere- Karibameer
oseane - Stille Oseane
damme - Gariepdam
volke - Franse, Duitsers
streekbewoners - Vrystaters
stede - Kaapstad
dorpe - Tarkastad
eilande - Marioneiland
benaminge - Steenbokskeerkring
kontinente - Afrika

B - Alle name van:

planete - Venus, Mars

C - Alle name van:

Vakke - Engels, Afrikaans, Zoeloe maar nie wiskunde, wetenskap

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Daar is verskillende tipes tydsbepalings wat ons met hoofletters skryf. Wat is hulle en gee ‘n voorbeeld van elk?

A

maande van die jaar - Mei
kerklike gedenkdae - Kersdag
geskiedkundige gebeurtenisse - Eerste Wêreldoorlog
tydperke - Ystertydperk
dae van die week - Maandag
maande - Januarie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Daar is verskillende tipes publikasies wat ons met hoofletters skryf. Wat is hulle en gee ‘n voorbeeld van elk?

A

boeke - Die Suidpoolbende
tydskrife - Die Huisgenoot
koerante - Die Beeld

17
Q

As ‘n sin met ‘n syfer, getal of simbool begin, kry die daaropeenvolgende woord,of die eerste letter daarna NIE ‘n hoofletter NIE!!!!

A

Bv.

30 tennisspelers het op Wimbledon gaan speel.

maar

30 Fiat-trekkers is aan die boere geskenk.

18
Q

As ‘n sin met ‘n onbepaalde lidwoord (‘n) begin en die volgende woord is ‘n syfer, dan is die volgende woord NIE met ‘n hoofletter NIE!!!!

A

Bv.

‘n .22-geweer is gevaarlik.
‘n 747 is ‘n groot vliegtuig.