TAALVERSKYNSELS Flashcards

1
Q

Wat is ‘n anglisisme?

A

‘n Engelse uitdrukking wat direk uit engels vertaal is in afrikaans in.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die volgende woorde kom onveranderd uit Nederlands.

A

graag / gebaar / iemand / bushalte / boosaardig/ buitengewoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die volgende woorde is erfgoed uit die Nederlandse handels en seemanstaal.

A

amok / baljaar / jakkals / kombers / klip / likkewaan / pikkewyn / rottang / tamatie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hier in Suid-Afrika het ons met baie ander volke in aanraking gekom en v

Uit die KHOI:

Hier in Suid-Afrika het ons met baie ander volke in aanraking gekom en van hulle woorde en uitdrukkings geleen vir goed wat vir ons onbekend was. As ons sulke woorde leen, sê ons dat ons die woord ontleen. Sulke woorde of uitdrukkings is dan leengoed. Dit is ‘n natuurlike verskynsel en ‘n taal word daardeur verryk. Ons praat ook van ontleninge.

A

boegoe / dagga / Karoo / gogga / kwagga / ghaap / Gariep / karos / kierie / abba

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Uit AFRIKATALE:

Hier in Suid-Afrika het ons met baie ander volke in aanraking gekom en van hulle woorde en uitdrukkings geleen vir goed wat vir ons onbekend was. As ons sulke woorde leen, sê ons dat ons die woord ontleen. Sulke woorde of uitdrukkings is dan leengoed. Dit is ‘n natuurlike verskynsel en ‘n taal word daardeur verryk. Ons praat ook van ontleninge.

A

donga / impie / lobola / impala / mamba / Zoeloe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Uit DUITS:

Hier in Suid-Afrika het ons met baie ander volke in aanraking gekom en van hulle woorde en uitdrukkings geleen vir goed wat vir ons onbekend was. As ons sulke woorde leen, sê ons dat ons die woord ontleen. Sulke woorde of uitdrukkings is dan leengoed. Dit is ‘n natuurlike verskynsel en ‘n taal word daardeur verryk. Ons praat ook van ontleninge.

A

kamaste / swaap / swernoot / niksnuts

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Uit FRANS:

Hier in Suid-Afrika het ons met baie ander volke in aanraking gekom en van hulle woorde en uitdrukkings geleen vir goed wat vir ons onbekend was. As ons sulke woorde leen, sê ons dat ons die woord ontleen. Sulke woorde of uitdrukkings is dan leengoed. Dit is ‘n natuurlike verskynsel en ‘n taal word daardeur verryk. Ons praat ook van ontleninge.

A

koerant / garage / reservoir / restaurant

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Uit MALEIS:

Hier in Suid-Afrika het ons met baie ander volke in aanraking gekom en van hulle woorde en uitdrukkings geleen vir goed wat vir ons onbekend was. As ons sulke woorde leen, sê ons dat ons die woord ontleen. Sulke woorde of uitdrukkings is dan leengoed. Dit is ‘n natuurlike verskynsel en ‘n taal word daardeur verryk. Ons praat ook van ontleninge.

A

blatjang / baie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Uit PORTUGEES

tronk / bredie / ramkie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Uit ENGELS:

Hier in Suid-Afrika het ons met baie ander volke in aanraking gekom en van hulle woorde en uitdrukkings geleen vir goed wat vir ons onbekend was. As ons sulke woorde leen, sê ons dat ons die woord ontleen. Sulke woorde of uitdrukkings is dan leengoed. Dit is ‘n natuurlike verskynsel en ‘n taal word daardeur verryk. Ons praat ook van ontleninge.

A

rugby / tennis / whisky / speaker

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wanneer ons wel ‘n ander suiwer Afrikaanse woord vir ‘n leenwoord het, behoort ons nie meer die leenwoord te gebruik nie bv.

A

applous - toejuiging
korrigeer - verbeter
ruïne - bouval
distansie - afstand
ekspressie - uitdrukking
krediteur - skuldeiser
adviseur - raadgewer
duplikaat - afskrif
resepsie - onthaal
prefereer - verkies
fantasie - verbeelding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Al die woorde in Afrikaans wat na hul vorm en betekenis NIE in Nederlands voorkom nie, noem ons EIEGOED.Hulle het in Afrikaans self ontstaan deur samestelling, afleiding, klanknabootsing ens. om ons woordeskat te verryk.
Bv:

A

klimtol / protea / boerewors / stralers / springbok / bromponie / biltong / ossewa / boetebessie / glyjakkals / piet-my-vrou / toktokkie / duinebesie / kitskoffie / tortelduif

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Woorde en sinne wat direk vanuit Engels vertaal word word ANGLISISMES genoem bv.

A

The plan fell through. - Sy plan het deurgeval.
None of your business. - Dit is nie jou besigheid nie.

Korrekte Afrikaans:
Sy plan het misluk.
Dit het niks met jou te doen nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

As ons nuwe woorde vir nuwe begrippe d.m.v. samestelling en/of afleiding vorm, noem ons dit nuutskeppinge of neoligismes. Bv:

A

snoeperywinkel (tuck shop)
duikklopper (panel beater)
snelweg (highway)
wipmat (trampoline)
braaihuis (steak house)
botel (hotel op water)
veldfliek (drive-in)
kroostrooster (baby sitter)
e-pos (email)
hommeltuig (drone)
stempos (voicemail)
fopnuus (fake news)
grendeltyd (lockdown)
springmielies ( popcorn)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly