Touloper Flashcards
1
Q
Titel
A
Touloper: iemand wat op ‘n tou balanseer. Tou = metafoor vir lewe. Die spreker balanseer die uitagings van hy/sy lewe
2
Q
Die Storm
A
Argumente tussen die ouers, die konflik in die huis
die = spesifiek, personeel
in die huis - ironïes (storm algemeen buite)
3
Q
“weer”
A
gereeld gebeur
happens regularly
4
Q
voetjie vs voet
skuifel vs skuif
A
in die begin was sy baie angstig en huiwerig
nou is sy selfversekerd - sy neem groot stappe
“voetjie” - inversie om op haar balans to beklemtoon, nie die probleme nie
5
Q
verwytwinde + kursief
A
blameer tussen die ouers, die direkete woorde van die spreker se ouers
6
Q
Die tuinhek
A
simbool vir vredeheid