Die wêreld het so klein geword Flashcards
1
Q
Titel
A
Letterlik: Jy kan makliker reis en daar is minder leefruimte
Figuurlik: Jy kan met meer mense praat / Die internet verbind mense
2
Q
Strofe 1
A
Ouma
- Baie spasie, kinders het buite gespeel, geen teknologie
- “klets” = baie lekker gesels
- interpersoneel verhouding
3
Q
Strofe 2
A
Ma
- groot spasie
- “kassie” = bokstelevisie
- Reis is nog nie algemeen
4
Q
Stofe 3
A
Dogter (Ek-Spreker)
- die internet = erf (speelplek)
- Facebook: menseselgs die beste deelvan hulself wys
- Baie vriende, maar niemand te “klets en kuier”
- “klanklook klets en kuier” = die klank van ‘n sleutelbord
- “ieder en elk” = groot mate van kontak
- “GROOT” - sarkastiese dubbelbetekenis: ‘n wêreld wat pas in ‘n kamer
- punt - die wêreld kan nie enige kleiner wees nie
5
Q
Tipografie
A
Dit ondersteun die idee at die wêreld kleiner word en mense meer alleen wees. “in” - daar is net een word
6
Q
Ironïe
A
Ons het meer vriende, maar ons words eensamer. Meer informasie = meer misinformasie