Daarom Flashcards

1
Q

Titel

A

Voegword: dit trek die leser in, die leser verwag meer inligting nadat “daarom…”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

“dermataloog se droom”

A

ironïes: ‘n dermataloog se droom is duidelik vel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

“spieëlskrikker”

A

woordespel van voelverskrikker, hy is bang vir hoe leikik/onaantreklik hy is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

“misliklank”

A

Die suen voel naar oor sy proporsies - hy is nog besig om te groei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Draaipunt

A

Tweede strofe - wat hy doen om aandag te vermy

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

“donder deure toe”

A

Alleenplaasing, - Die frustrasie of wraad, alleensaamheid van tienerjare (tema)

Alliterasie “d” - die plofklank van iemand wat ‘n deur slaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly