Sondagaande VRAE Flashcards

1
Q

Die aand stuur sy roofvoëls uit” is ‘n voorbeeld van…

A

personifikasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter woord impliseer dat ‘n mens nie uit die atmosfeer van ‘n Sondagaand kan ontsnap nie?

A

“taai”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Haal drie opeenvolgende woorde aan wat impliseer dat die roofvoëls nie onmiddellik toeslaan op hulle prooi nie.

A

“draai eers rond”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter enkele woord impliseer dat hulle stadig grondwaarts beweeg?

“Grondwaarts beweeg” = “move toward the ground.”

A

mettertyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ons lees in die eerste reël van roofvoëls. Waarvan beroof hulle mense op Sondagaande?

beroof = steal

A

Die kalm en positiewe emosies verbonde aan die naweek

verbonde aan = associated with

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat dui “skerp oë” by implikasie van die voëls aan?

A

Hulle sien alles raak, niks ontsnap hulle nie.

sien alles raak = notices everything

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter enkele woord in die gedig dui aan dat wat hier gebeur nie net eenmalig gebeur nie?

eenmalig = een keer

A

“elke”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter intensiewe vorm dui aan dat die roofvoëls se prooi niks of niemand het om hulle te help nie?

A

“sielalleen”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die digvorm, motiveer

A

Vrye vers - geen rym skema of punktuasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Die woorde “laer al laer” is ‘n verhaaling. Wat word deur hirdie tegniek herhaaling beklemtoon?

A

Dit beklemtoon die spanne en dreigende atmosfeer wat kom met Sondagaande. Hulle kom nader en nader.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly