Donker Web Hoofstuk 1-10 Flashcards
Wat het die koerant gesê?
Greg Owen is dood en sy liggaam is uit die kanal in Venesie gehaal
Wanneer het hy Lawson College verlaat
in die middel van matriek
Wie is John
Greg se broer, hy het weens ‘n oordosis pille gesterf. Hy was avontuurlustig. “vir die val. vir die vrees”
Die skildery
Conrad Botes, The Temptation to Exist
Waaroor het Greg homself blameer?
Greg blameer homself vir sy pa se tronkstraf
Wat beteken sy ma se skree
Die woede, rou en hartseer oor John se dood
Hoe weet ons dat Greg het baie geld?
Hy het ‘n nuwe BMW 118i-sportmodel gekoop van sy trustrekening
Hoekom het Greg na Stellenbosch toegegaan
“vir die val, vir die vrees”
Hoekm het Greg die foto van John geneem
Hy kan nou alles ervaar wat John kan nie
Wat dink oor greg op pad na Maties?
oor Eckhardt Wilken se verraad
verraad = betrayal
Hoekom het Xander om Greg te verraad
Omdat Greg se pa, Chris Owens was betrokke in die omkoop en moord van Eckhardt se pa (die regter)
Wat is Project Nursery Rhyme
‘n viruse was mense doodgemaak het nadat hulle viraal-gemanipuleerde giepinspuitings gekry het
Thomas Jean Lawson
Die hoof van Lawson College. Hy sê dat hy niks kan doen nie om Greg se pa te beskerm nie. Hy wil om kontak behou met Greg vir besigheid.
Die vreemde vrou
Hy het haar in die hof gesien: swart hare, donkerbril, streng mond. Slegs een dag by die hof was.
Op watter twee aanklagte het Greg se pa en Dok Pienaar in die hof verskyn?
hof verskyn = appear in court
moord en terrorisme
Die vrou in die B&B
Sy herken Greg na die huisgenoot koerant. Sy blameer Greg vir sy Pa se optrede. Sy vra of hy sal die Baker vang.
optrede = actions
Greg se woonstel
Volle gemeubileer. Met al die nuuste toerusting: smeg, dubbelbed, lessenaar, platskerm TV
Chloe Adams
Sy woon in dieselfde woonstel as Greg, nommer 5
Wat sê Greg as hy eerste in die woonstel stap
“My nuwe happy place, uituindelik” - hy maak vir hom ‘n plek om weg te wees van sy verlede: die hofsaak, xander
Vensters
Straatteater: eerstejaars se musiek, dans en drama opvoering
opvoering = prefrmance
Wie vreemde karakter het Greg weer gesien?
Die vrou met die donker sonbril in Stellenbosch - sy het aan Greg lang gekyk
Wanner besef Greg dat hy wil atyd ‘n byterstander wees?
wanneer iemand (die halfdronk eerstejaar student) herken hom as “die loser wat sy pa wegegee het” en vra of hy sal die Baker vang
Watter vak studeer Grek
sportwetenskap - hy vind dit baie hard. Sy pa, Dok Pienaar en Thomas Lawson sê dat hy moet sakerigting studeer.
Hoekom vind Greg akademiese werk ‘n groot uitdaging
Hy geniet praktiese werk soos rugby
Greg sien die skildery weer: wat dink hy?
Hy dink aan sy eksitensie en die sin van sy lewe
Broken Trust by Willem Boshoff
‘n Graniete bankie - Greg dink aan Eckhardt se verraai. Hy vergelyk sy herinnerige na ‘n spinnekop se web: as jy een deel raak, beweeg die hele web
Greg se interaskie met Lisa se pa
Sy pa (Dirk Schutte) is ‘n afgetrede polisieman en herken hom. Hy waarsku Greg om weg te bly van Lisa af - hy kan nie sy verlede te ontsnap. Greg voel aaklig
Plank se raad vir Greg
Die verlede het gebeur, en daar is nks wat Greg kan nou doen nie om dit te verander - Plank is ‘n goeie vriend
Wanneer kies/besluit Greg om die Baker te vind?
Hy dink aan die vrou van die gastehuis. Hy ignoreer Plank se raad. Hy wil om sy pa se tronkstraf te verbeter.
Die spinnekopweb metafoor
elke web begin met een silwer draad
Dr Rian Trollip
‘n vriend van Chris Owen. Hy gee John “die creeps” (hy was vreemd) - later gevind dat hy gearresteer was vir die besit van kind pornografie (op die Wayback Machine - internet argief; op PlusUltraMed website se organogram. Hy het homself in tronk selfmoord. Chris Owens was na sy begrafnis
die kuberdolhoof
hy hou aan soek oor Mevrou Trollip (nadat sy die foon neergesit) maar kry nie antwoorde nie.
Dain February
‘n goeie man; sê vir Greg dat hy is een van hulle ten spyte almal weet hom. Dain noem Greg ‘n “emmer voel sonskyn” - ironies (Greg nooit glimglag nie)
Hoe voel Mevrou Trollip oor Rian?
Sy haat hom, sy naam hom “‘n duiwel”
Dirk Schutte na die workout café
hy vra om verskoning. Plank kan Lisa sien, maar waarsku vir Greg om nooit weer te kuberkraak nie. Hy sê dit baie gervaarlik is.
Die man wat die woonstel dophou
Swart motorfiets, leerbaadjie, Levi’s t-hemp, verdonker gesigskerm
Wat is in die pakkie?
‘n brief: “Miskien dit sal jou help om die baker op te spoor”
bruin, gebrande notaboek met geel bladsye: formules, ‘n diagram van chemiese stof en die woord: Valkyrie
Hoekom is die ironies as Greg se pa op ‘n stadium neerhalend van “die vieslikste gespuis van die mensdoom onder een verdome dak” praat
op ‘n stadium neerhalend = belittle
Hy is in die tronk, daarvoor is hy deel van die “vieslikste gespuis”
Wat maak Greg so woedend wanneer hy sy pa in die tronk besoek?
Chris Owens “blameer Greg vir die feit dat hy nou in die tronk is”
Wat is in bloed op Greg se muur geskryf en wie kan dit wees?
“Jy en jou hacker buddy moet my uitlos” - Greg wonder of dit die Baker was
Greg stap in sy woonstel. Daar is twee dinge wat verkeerd is. Wat is hierdie twee dinge?
- Die skootrekenaarskerm is oop
- Die lessenaarlaai is oop
Waaraan herinner die toneel in thomas lawson se kamer greg
Die laaste dag van Lawson College
Wat dink Greg is nie enigste rede dat Lawson aanbied om hom te help?
Om sy skuld reg te maak
Wat, dink Greg, verwag xander voor hy vir greg kan help?
Greg moet eers sy sondes bely
bely = confess
Wie is Tom en wat is die verhouding tussen hom en Xander?
Lawson Kollege se terreinbestuurder - Hy help Xander met sy sosiale-engineering aanval op Greg se familie
Volgens Tom, waar is Xander?
Hy is “iewers in cyberspace”
Hoekom Xander nog hack?
Dit is in sy bloed
Hoekom, volgens Tom, is Greg net soos sy pa?
Greg bied aan om Xander te betaal - glo geld kan alles regmaak
Waar was Tom se lyk gevind?
In die Eersterivier Brug
Waaroor wil Chloe Greg se hacker-vaardighede gebruik?
Om die sekuriteitskameras te kap vir haar kunsprojek.
Hoe weet Greg dat die persoon in die rivier vermoor is en nie verdrink het nie?
Sy arms en bene is vasgemaak en later, deur Dain, vind hy dat sy tong was uitgesny
Hoe herken Greg die ligaam?
Die ligaam dra dieselfde T-hemp wat Tom die vorige dag het gedra.
Hoekom was Tom se tong uitgesny?
Hy het te veel gesê of dis ‘n waarskuwing om stil te bly
Wat simboliseer die Eersterivier Brug vir Greg?
‘n Draaipunt
Greg se ma sê dat iemand haar gevolg het. Hoe weet Greg dit is waar?
Iemand het hom foto’s van sy ma gestuur
Waarmee word Greg om halfagt daardie oggend gedreig?
Greg moet ophou om die Baker te praat of sy Pa se veiligheid sal verwaag word
verwaag = ignored
Na die dreig by die inluglingsentrum, wie se hulp soek Greg?
Dirk Schutte
Wat beteken “Gordiaanse knoop?”
‘n mens kan nie sien waar dit begin of eindig nie
Xander het ‘n video aan Greg gestuur. Wat is in hierdie video?
Regter Gierike se uitvoering
Wanneer kies Xander om Greg te help?
Hy besef dat Greg nie die video gestuur nie
Wat is in die tweede pakkies?
- ‘n skootrekenaar
- ‘n boks in ‘n boks - “Dangerous Things”: skyfie, alkohol lappies en ‘n naald
Wat is die twee instruksies om hoe die dinge in die pakkies te gebruik?
- Inplant dit in jou hand by ‘n tatoeëerwinkel
- Stuur fotobewys
Hoekom wil Greg Chloe se hulp?
Sy moet ‘n foto van sy hande neem en dit manipuleer sodat dit lyk asof daar ‘n transponder in is.
Het Greg die twee instruksies volg? Motiveer?
Nee, Plank het die transponder in sy hand inplant.
Hoekom is Greg bang vir infeksie?
Plank het nie die alkohol lappies of plastiekhandskoene gebruik.
Wat tweede ding moet Greg doen voor hy na Istanboel gaan?
Vernietig sy oue skootrekenaar en gooi sy selfoon weg - sodat niemand, soos die baker, kan hom volg.
Wat twee papiere moet Greg kry voor sy reis na Istanboel?
- Passport
- E-visum
Wat sê Xander vir Greg in die Telegramboodskap wat Greg groot laat skrik?
“Jy is darem so gullible. Ek het die transponder geactivate. Nou is jy myne”
Wat doen Greg sonder Plank se bewus?
Hy trek Plank se hand terwyl sy slaap om die rekenaar oop te maak.
Greg se gebruikernaam?
G-4ce