Aandeelhouer Flashcards
Titel
Aandeelhouer = iemand wat aandele hou in die andelemark
Strofe 1
Koeplet: Vraag van ‘n ouer - miskien die pa se vennoot of kollega
“jongeheer” - argaïese diksie
Formaal, punktuasie
Stofe 2
Spreker: seun
enjamabent - informeel, geen punktuasie
Interest
Pa: rente in finansies betaal (die geld jy terugbetaal)
Suen: die dinge wat hy geniet/belangstelling as ‘n tienersuen (krieket, gym, meisies)
Inflasie
Die waarde van geld
beurs
Pa: aandele in die aandelemark
Suen: Die sak wat geld hou
invest (bêle) , bates
Pa: sit geld in a rekening
Suen: die tyd hy sit in gym om groot spiere te kry (bates)
Hoe sien die suen die wêreld?
Hy sien al die finansiele terminologie in the konteks van sy eie geslote wêreld
prys van koring, mielies…
pryse wat hy bevoorreg is om nie te weet nie. Arm mense moet hierdie pryse ken