Donker Web: P2 2023 NOV Flashcards
Waarom het Greg se ma gevoel dat almal vir wie sy lief is van haar af weggeneem word?
- Sy man in in die tronk
- Sy seun John het homself selfmoord
- Greg gaan na Stellies
Greg en John het gereeld aktiwiteite saam gedoen. Noem een aktiwiteit waaraan hulle saam deelgeneem het.
- Regspringe
- Touswaaie
- Rotsklim
Greg se pa was ‘n afwesige pa. Waarom was hy nooit by die huis tydens Greg se skooljare nie? Waar was hy?
afwesige = absent
Hy was gereeld weg op sakereise./Hy was baie besig met besigheid.
sakereise = business trips
Waarom, dink jy, neem Greg sy Conrad Botes-selfportret saam na Stellenbosch toe?
Hy kan ure daarna kyk./Hy hou baie daarvan (die hardekwaskuns) OF dit sal goed lyk in sy nuwe plek.
hardewaskuns = the hard brush art
Waar kry Greg die geld waarmee hy vir hom ‘n kar kon koop en vir sy studies en blyplek in Stellenbosch betaal?
Uit sy trustfond
Daar stan ‘n rooi motor…
Wie was die insittende in die rooi motor?
insittende = occupant
Greg se vorige meisie, Nicole
Watter skok het Greg van die insittende gekry?
1.Sy het ‘n reeds ‘n baba. OF
2. Sy wil graag weer ‘n verhuouding aanknoop met Greg
Wat is die naam van die student wat ook in Greg se nuwe woonstelblok bly en hom saamvat na Vensters toe?
saamvat = take to
Chloe die kunsstudent
Hoekom het Greg nie die Vrydagaand van “o-week” aan Vensters deelgeneem nie?
deelgeneem = participate
- Hy is nie meer ‘n sorgelose jong man nie.
- ‘n Ander eerstejaar het hom herken as ‘n “loser” wat sy pa weggegee het.
carefree
Plank het ‘n nuwe meisie. Wat is haar naam en van?
Lisa Schutte
NIΨON ANOMHMATA MH MONAN OΨIN
“Was jou sondes, nie net jou gesig nie.”
sondes = sins
Watter video stuur Greg aan Xander wat hom laat besluit om wel vir Greg
Hoe die polisie verwyder Tom se lyk
lyk = corpse; verwyder = remove
Xander het Greg pakkies gestuur. Wat is in die eerste en tweede pakkie?
- ‘n rekenaar
- “Dangerous Things: “‘n transponder, ‘n naald en alkohollappies.
needle
Wat moes Greg met hierdie “dangerous thing” doen? Het Greg die opdrag wat hy gekry het, uitgevoer?
- Hy moet die transponder in sy hand inplant
- Nee, Greg het vir Chloe gaan vra om ‘n foto te manipuleer/ dokter sodat dit lyk of hy die transponder in sy hand ingeplant het omdat Plank het die transponder in sy hand ingeplant
Waarvoor het Greg hierdie “dangerous thing” gebruik?
waarvoor = for what
om die rekenaar oop te maak
Greg kry Xander se video op die nuwe skootrekenaar. Wat beveel Xander (vir) Greg om met sy eie rekenaar doen? Hoekom?
Greg moet sy rekenaar vernietig sodat niemand hom kan volg nie.
vernietig = destroy
Xander stuur vir Greg ‘n vliegtuigkaartjie. Waarom moet Plank ook saamgaan?
Plank moet saamgaan sodat Greg die rekenaar kan oopmaak met die transponder.
saamgaan = go together
Waar moet Greg en Plank die eerste keer in Istanboel vir Xander ontmoet?
Basilica Cistern
Xander gee vir Greg ‘n nuwe selfoon. Wat het Xander uitgevind toe hy vir Greg sê om die selfoon aan te skakel?
Hy besef dadelik die transponder is nie in Greg se hand ingeplant nie.
Wie het vir Xander oortuig (convince) dat hy vir Greg moet help?
Alya
Waaroor baklei Greg en Xander nadat hy bereid was om Greg ‘n kans te gee in sy soektog na die Baker?
baklei = fight; soektog = search
Hulle dink albei die ander een se pa is ‘n skelms
Greg en Xander soek inligting oor virusse op die Donker Web. Hoekom het hulle gemaak asof hulle iemand soek wat virusse kan maak?
gemaak asof = pretend
Hulle probeer die inligting gebruik sodat die Baker na hulle uitreik
uitreik = reach out
Xander en Greg kommunikeer met ‘n mr. Elsewhere.
Wat vind hulle uit van mr. Elsewhere wat hulle skok?
Die Baker weet waarmee hulle besig is.
Wie is die onverwagte kuiergas wat voor Greg staan toe hy hulle huis in Johannesburg se voordeur oopsluit?
onverwagte = unexpected
André Symington
Vir watter misdaad het Greg se pa tronk toe gegaan?
Greg se pa (Chris Owen) is skuldig bevind aan terrorisme.
skuldig bevind aan = convicted of
Wat is die naam van die projek waarmee Chris Owen besig was toe Greg hulle by die polisie gaan aankla het?
Project Nursery Rhyme
Waarom is die Baker nooit gevang nie?
Chris Owen en dok Pienaar wil nie vir die polisie vertel wie dit is nie
Dink jy Chris Owen gaan Greg help om die Baker te vang? Motiveer jou antwoord.
Nee, sy pa vra hom (Greg) waarsku hom om die Baker uit te los