Klein Geloof Flashcards

1
Q

Watter twee moontlike interpretasies kan daar aan hierdie titel gegee word?

A
  1. Geloof is swak
  2. Die geloof van ‘n kind waaraan die spreker vashou

vashou = hold on

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter twee tye in ‘n mens se lewe kontrasteer die spreker in hierdie gedig?

A
  • Fantasiewereld tyd van ‘n kind end sie werklikheid van die volwassene wereld

volwassene = adult

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Na watter historiese gebeurtenis verwys versreël 5?

A

Toe Neil Armstrong die eerste persoon was wat op die maan gestaan het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat bedoel die spreker as sy sê: “ek het ál my sprokies brand gesteek” (versreël 9)?

A

Sy glo nie meer aan in sprokies nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarom skryf die spreker versreël 11 in hoofletters?

A

Dit beklemtoon dat die spreker nou net in feite, wat sy kan bewys, glo.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wending

A

maar (reel 12):
-Haar optrede weerspreek wat sy in die vorige strofes gesê

weerspreek = contradict

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Die spreker praat van ‘n prins/prinse in versreëls 4 en 15.
Na wie verwys die prins …
6.6.1 in versreël 4?
6.6.2 in versreël 15?

A

6.6.1 Die paddaprins in sprokiesverhaal wat jy moet soen sodat hy ‘n prins sal wees
6.6.2 Die God waarin sy glo

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Haal ‘n voorbeeld van ‘n nuutskepping uit die gedig aan.

nuutskepping = new word

A

melkskommelweg

milkshakeway

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat noem jy ‘n strofe wat uit vier versreëls bestaan?

A

kwatryn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat noem jy ‘n strofe wat uit drie versreëls bestaan?

A

tersiene

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Benoem die rymskema in versreëls 5–8

A

gebroke rym

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe het die spreker al haar “sprokies brand gesteek”?

A

Met kennis: bewyse soos feite, wetenskap en realisme.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waarmee sukkel die spreker nog, wat in kontras is met haar “wetenskaplike” uitkyk op die lewe?

A

Haar geloof in God end die monsters onder haard bed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly