Krisis Flashcards
Struktuur
- Italiaanse sonnet
- Oktaaf = boodskap
- Sestet = wending
- 14 reels
Onderwerp
Konflikt tussen die kop en hart
“1. Dis hier wat ons twee skei – jy, Hart, en ek”
- Funksie van aandagstreep?
Fokus jou aandag oor wat na die streep kom - ‘n Verduideliking volg oor wie die “ons” is.
Wat is die doel van die hoofletters in “Hart” en “Hoef”
Dit maak hulle persone = personifikasie (beeldspraak)
Die kerngedagte van die sestet
Die redes waarom hulle moet skei - ontbloot hartfoute
ontbloot = exposes
Wie is in hierdie gedig
a) die spreker? (1)
b) die aangesprokene? (1)
a) die verstand/ denke / die hoof
b) die emosie / die hart
verstand = mind
Gee die funksie van die aandagstreep in reël 1
‘n Verduideliking volg oor wie die “ons” is.
Haal ’n frase uit reël 1–4 aan wat daarop dui dat die Hart nie die skeiding wil aanvaar nie.
skeiding aanvaar = accept seperation
al staar jy terug
Van watter VIER dinge word die hart in strofe 1 beskuldig
beskuldig = accused
- “voortvarend”, versreël 6
- “’n lafaard soos altyd”, versreël 6
- “nooit in staat tot enige besluit”, versreël 7
- “en siek daarby”, versreël 8
Verduidelik die kontras wat in
a) reël 3 – 5
b) reël 6–8 voorkom.
a) Die pad was “lieflik” , maar dit is nou sleg (langsklowe, afgrond, moeras”)
b) oorhaastig, “voortvarend” ALTYD
“Die seremoniemeester en die nar” (versreël 10) is ’n voorbeeld van …
metafoor
Die boodskap
Dit is beter om jou gedagtes te volg, want jou hart is irrasioneel
“gelei’t”
kombineer gelei en het om ritme te behou