Staan Op! Flashcards
1
Q
Titel
A
! = bevel; dis ‘n protes teen die negatiewe aspekte van ‘n tiener se emosionele wêreld
2
Q
Herhaaling: “Staan Op!”
A
beklemtoon die dringendheid van die bevel of protes
3
Q
Elips funksie
A
Dit dui op al die ander redes vir verwerping
4
Q
“Iets aan jouself te doen”
A
Eufemisme vir selfmoord - versagting vir selfmoord pleeg
5
Q
Aleenplaasing
+ tema
A
retoriese vraag: beklemtoon dat niemad sttan nie - al tieners ervaar dieselfde uitagings (jy is nie alleen nie - ironïe) = die tema