Die wêreld het so klein geword PP VRAE Flashcards
Haal twee woorde uit strofe 1 aan wat aandui dat die ouma se speelgebied baie groot was.
wye fokken vlakte
Hoe het elk van die ouma, ma en spreker as kind meer kennis oor die wêreld rondom hulle uitgevind?
- Ouma: Sy het boeke gelees
- Ma het TV kyk
- Spreker: Media op die internet gesoek
Wie, dink jy, het die meeste tyd buite spandeer? En hoekom
Sy het geen tegnologie en meer plekke om te speel
In versreëls 6 en 13 verwys die spreker na ‘n boom/bome.
Verduidelik kortliks hoe hierdie twee verwysings van mekaar verskil.
- Boom wat groei in die grond of tuin
- Die logo van die webblaai Gumtree waarin jy kan dinge koop
Haal ‘n frase uit strofe 3 aan wat dieselfde beteken as: almal.
ieder en elk
Verduidelik kortliks hoe die titel van die gedig deur die tipografie vanaf versreëls 18 tot 24 geïllustreer word.
Die versreëls word korter en korter totdat daar net een woord in die laaste versreël is. Dit simboliseer hoe die wêreld kleiner en kleiner word - soos wat die titel se
Waarop dui die woord “my” in reël 1 van die tipe spreker wat in die gedig aangetref word?
Dis ‘n ek-spreker
Watter enkele woord in strofe 1 wys dat die gedig narratief van aard gaan wees?
“toe”
Wat noem ons dit as daar nuwe woorde geskep word omdat dit voorheen nie bestaan het nie?
neologisme
Hoe kan die woord “deel” in reël 2 geïnterpreteer word?
Hulle halveer vrugte vir mekaar
Wat is die funksie van die aandagstreep in reël 7?
Gee meer informasie van die ma se drome oor die wereld te swerf terwyl sy hierdie plekke op TV kyk
Verduidelik die funksie van die woord “duiselingwekkend” in reëls 18 en 19.
Soveel moontlikhede dit maak jou oorwekkend en duiselig
oorweldig = overwhelmed
Die leefruimtes van die spreker se ouma en ma verskil van mekaar.
Haal telkens twee agtereenvolgende woorde aan wat die verskil uitwys.
- Wye vlakte
- Ruim erf