Sondagaande Flashcards
Titel
Sondagaande: negatiewe konotasie van die werk dat voorlê
meervoude: dikwels gebeur; aanhoudend
“Die aand stuur sy roëfvoels”
personifikasie
roëfvoels
metafoor vir die negatiewe stres en angst wat kom saam met sondagaande
taai donker
“taai” - jy kan nie die donker ontsnap nie; die sondagaand is onvermydelik
“hulle draai eers rond”
Nie negatiewe emosies sak stadig neer - bou spanning
maar mettertyd laer en laer
die spanning is nou bedeigend en nader
“m” alliterasie - vertraag die pas
Vensters
simbool: ‘n blik op mense se lewens en emosies
Krom lampale
lamp = simbool vir lig
maar die roefvoëls krom die lampale en neem die lig oor
“Sielalleen”
en tema
Elke mens moet hulle se eie angst en emosies hanteer, maar almal voel hierdie emosies