Aandeelhouer PP VRAE Flashcards
Wie, dink jy, is die spreker in versreëls 1 en 2? Haal een woord uit versreël 3 en 4 aan om jou antwoord te motiveer.
Vriend van die pa - “meneer”
Watter moontlike beroep doen die spreker se pa?
hy werk in finansies - ‘n besigheidman
Vergelyk die pa vs seun:
1. beurs
2. bates
3. stewige lopies
- aandelebeurs VS die sak waarin jou geld hou
- finansiele bates op die andelebeurs VS sy spiere
- Die geld wat bou VS krieket tellings
aandelebeurs = stock market; tellings = score
Hoe verskil die taalgebruik van die spreker in strofe 1 van die taalgebruik van die spreker in strofe 2?
- Formele Afrikaans
- Informele met Engelse worde
Verduidelik waarom die woord “prys” (versreël 16) op sy eie staan.
Dit beklemtoon dat die spreker nie in die pryse van goeds belangstel nie.
Waarom kan hierdie gedig as ironies beskryf word?
Hy wil nie soos sy pa wees nie maar gebruik finansiele woorde en hy baat by sy pa
Wat beteken versreël 2:
“Gaan hy ook eendag in sy pa se voetspore volg?”
Dit vra of die spreker gaan eendag sal dieselfde werk as sy pa doen
Wat is die doel van al die Engelse woorde in strofe 2?
Beklemtoon die feit dat die spreker ‘n jonger persoon is
Vir die spreker is “beurs” in reël 7 ‘n item wat jy gebruik. Verduidelik in jou eie woorde waarvoor hy dit gebruik.
Om sy geld in te sit en hou
Waar spandeer die spreker in versreëls 7–11 baie van sy tyd?
In die gim of sportveld
Haal drie opeenvolgende woorde aan wat wys dat die seun se spiere ‘n positiewe uitwerking op meisies het.
“bloeddruk opwaarts neig”