Kleurblind Flashcards
Hierdie gedig in ‘n verhaal. Watter twee opeenvolgende woorde skep onmiddelik hierdie verhaalatmosfeer?
“een oggen”
Funksie van die inversie in versreël 1?
inversie = bywoord kom eers
Beklemtoon die begin van hulle vriendskap
Funksie van die dubbelpunt (versrëel 3)
Gee meer informasie hoe en waar hulle ontmoet het
Funksie van enjamambement
Om die poesie te vloie soos ‘n storie
Waar is die wending
“Toe…”
Hoekom het hulle “geskrik?”
Hulle was bang dat iemand hulle gesien het, want dit was apartheidstyd. Dit was teen die wette van daardie tyd.
wette = laws
Kyk na die laaste twee versreëls. Watter soort rym kry ons en hoekom is hierdie rym gebruik?
Paarrym - dit beklemtoon die twee mense as ‘n paartjie en die uniekheid van hulle verhouding
Wat beteken die woord “kleurblind” in die konteks van die gedig?
Kleurblind mense kan nie spesefieke kleure sien nie, dis ‘n metafoor vir mense wat hou van mekaar ten spyte die kleur van hulle vel
Hoe ontmoet die twee mense in die gedig mekaar? Verduidelik jou antwoord met verwysing na ’n spesifieke versreël.
Hulle het mekaar “heel terloops” (versreël 2) ontmoet - dit was nie beplan nie
Wat beteken die woord “kleurblind” in die konteks van die gedig?
Kleurblind mense kan nie spesefieke kleure sien nie; dis ‘n metafoor vir mense wat hou van mekaar** ten spyte** die kleur van hulle vel
Hoe ontmoet die twee mense in die gedig mekaar? Verduidelik jou antwoord met verwysing na ’n spesifieke versreël.
Hulle het mekaar “heel terloops” ontmoet - dit was nie beplan nie
Wat is die funksie van die dubbelpunt in die tweede versreël?
Dit gee vir ons meer informasie oor hoe en waar hulle ontmoet het
Verduidelik hoe die gedig se eerste en tweede gedeelte verskil in inhoud.
gedeelte = sections
- Die eerste gedeelte handel oor die ontmoeting tussen die twee geliefdes.
- Die tweede deel handel oor die begin van die verhouding nadat hulle besef het dat daar niks mee fout is nie
“Toe bewus geword van die aardse eg”
Waarvan hulle bewus geword het
Die uiterlike verskille tussen die twee geliefdes is nie meer belangrik nie.
Waarom het hulle “geskrik?”
Hulle was bang dat iemand het hulle gesien. Dit was apartheidtyds waarin die verhouding van blankes en nie blankes was teen die wette van daardie tyd.
wette = laws
Waarom word juis hierdie tipe rym hier gebruik?
Dit bind die laaste twee versreëls tot ’n eenheid, soos wat die twee persone ’n eenheid of paartjie is.
Wat is die boodskap van die gedig?
Die boodskap is dat almal mense is, ongeag hulle velkleur.
ongeag = regardless
Hierdie gedig is ‘n verhaal. Watter twee opeenvolgende woorde skep onmiddelik hierdie verhaalatmosfeer?
skep = create
“Een oggend”
Wat is die funksie van inversie in versreël een?
Dit beklemtoon die begin van hul vriendskap
Wat is die funksie van enjambement?
Om die gedig te vloë soos ‘n storie