Touloper Flashcards

1
Q

Waaroor Handel die gedig

A

Do gedig Handel oor kinders wat bo hulle lewensomtandighede uitstyg teen spyte van hulle grootwordprobleme. Die tieners balanseer sy lewe en loop Bo-oor Al hierdie goed. Dis n oorlweingsmeganisme vir die tiener.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

What is the letterlike betekenis van die titel

A

N Akrobaat wat op a tou hoog bo die grond loop en balanseer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is the figuulike betekenis van die titel

A

Iemand wat op ń figuurlike tou moet klim om sy/haar lewensprobleme te oorwin. Ń touloper het baie goeie balans en is dapper want om ń tou te loop is baie gevaarlik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die tema van die gedig

A

Die gedig gaan oor Ń jong spreker wat die Leser Inlig oor Die balanstoertjie wat hy moet uitoefen om staande te Bly in ń stormaige huislike omstandighede. Wanneer die spreker by die huis aankom moet hy/sy weer op die you klim om sy/haar lewe weer in balance te bring

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

What is die struktuur van die gedig

A

Vryeversvorm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe ken ons die gedig is vryevers

A

Geen vaste ryskema
Wisselende lengtes van versreels
Geen hoofletters

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter soort spreker is Die gedig

A

Eerste persoonspreker

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die funksie van alliterasie en herhaling

A

Bind die vers tot ń eenheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly