Gregory Die Pikkewyn Flashcards
Wat het gebeur toe ń olietenkskip in 1968 naby kaapstad gestrand het
In ń oogwink beland tonne ruolie In die see en besoedel 3000 seevoëls
Wie het gehulp Om die seevoëls te behandel
Vrywilligers stroom in om die siek en beseerde voëls te Behandel
Wie se huis en tuin word in ń voëlshospitaal omskep
Ernst en Althea Westphal van Nuweland
Watter drie dinge het hulle met die pikkewyne gedoen
Hulle het die pikkewyne skoongemaak, gevoer, en behandel
Wat het die pikkewyn wat later by die Westphals beland het, makeer? Noem drie feite
Hy was nie so erg besoedel nie, maar maer en skrikkerig
Wat besef die Westphals in verband met heirdie pikkewyn
Die arme voël is deur die mense mishandel wat eers na hom gekyk het en Hy is nie sterk genoeg om see terug te gegaan
What is gregory se nommer op sy metaalring
640
Waar word Gregory peck vrygelaat die eerste keer
Hy word op bloubergstrand vrygelaat
Watter nuus ontvang die Westphals tien dae later nadat hulle gregory by bloubergstrand vrygelaat het
Tien dae later bel ń inwoner van bloubergstrand wat het a pikkewyn in sy motorhuis gevind en dit was pikkewyn 640
Wat gebeur skaars ń week later nadat hy weer by bloubergstrand vrygelaat was
Althea kry weer ń telefoonroep uit bloubergstrand heirdie keer van ń ander vrou wat op die strand gaan stap het en deur ń pikkewyn huis toe gevolg is
Waar word gregory die derde keer vrygelaat
Op robbeneiland
Hoekom word gregory by robbeneiland vrygelaat
Dit is a veiliger woonplek en die water is ook skoner
Watter tipe voël is gregory peck
A brilpikkewyn
Waar was gregory drie dae later nadat hy by robbeneiland vrygelaat was
Hy was terug by bloubergstrand
Met wie het gregory hierdie keer vriende gemaak
Met twee poedels
Hoekom het mevrou Malan jammer vir die pikkewyn gevoel
Al wat die karnalie doen is om sy swem pole ongeduldig te klap
Wat noem mev. Malan die pikkewyn
Gregory peck
As iemand ń uiltjie knip beteken…
Hy slaap ń rukkie
Hoe het gregory peck voorbladnuus geword
Ń joernalis het ń artikel oor hom geskryf
Na wie was gregory peck terug
Na die Westphals
Watter werk moet gregory nou doen
Hy moet nuwe vrywilligers leer
Wat het gregory egter verkies om te doen
Hy wou met mense wees en vreemdelinge groet
Hoe het gregory se mensevriende besef hy is besig om groot te word. Noem drie feite
Hy het vaal en verfomlaai gelyk en hy het bruin-en-grys vere gekry en hy buierig word
Watter geluid maak pikkewyne
hulle balk
Wat besef die Westphals een nag, gee twee feite
Gregory is einik gregoria, sy het ń maat gevind
Waar is die paartjie vrygelaat
Dasseneiland
Wat hou deesdae ń goot bedreiging vir brilpikkewyne in? Noem drie.
Siektes, olie besoedeling en aardverwarming