Daarom Flashcards

1
Q

Wie is die gedig vanuit Die perspektief van

A

Ń tienerseun in puberteit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat verskaf die titel

A

Dit verskaf die redes vir die seun se optrede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waaroor handel die gedig

A

ń tienerseun wat ń swak selfbeeld het en die vreemde, tussen-in stadium in ń tienerseun se lewe word dikwels deur hulle as onaangenaam ervaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die tema van die gedig

A

Die onaangename ervarings van ń tienerseun tydens puberteit lei tot ń swak selfbeeld en hy gee die redes vir sy optrede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter soort spreker gebruik Die gedig en waarom

A

Die spreker is eerstepersoonspreker want dit dui op persoonlike gevoelens en ervaring

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die digvorm en gee a rede

A

Vryevers daar is geen rympatroon nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die boodskap van die gedig

A

Tieners sulked some met hul selfbeeld. Tieners wil inpas en sukkel met groeps druk. Tienerjare is moeilik indien die tiener ń lae selfbeeld het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waaroom is daarom herahaal

A

Beklemtoon dat hy hierdie moeilike, limo stadium Sal deurseun en net bid dat dit gou sal verbygaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly