Trappe Van Vergelyking Flashcards

1
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van jonk

A

Jonk, jonger, jongste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van bietjie

A

Bietjie, minder, minste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van lief

A

Lief, liewer, liefste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van fluks

A

Fluks, flukser, fluksste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van baie

A

Baie, meer, meeste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van breed

A

Breed, Breër, breedste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van dof

A

Dof, dowwer, dofste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van doof

A

Doof, dower, doofste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van droog

A

Droog, droër, droogste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van duur

A

Duur, duurder, duurste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van gaaf

A

Gaaf, gawer, gaafste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van goed

A

Goed, beter, beste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van grof

A

Grof, growwer, grofste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van hoog

A

Hoog, hoër, hoogste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van koud

A

Koud, kouer, koudste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van leeg

A

Leeg, leër, leegste

17
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van lekker

A

Lekker, lekkerder, lekkerste

18
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van lig

A

Lig, ligter, ligste

19
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van moeg

A

Moeg, Moeër, moegste

20
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van nuut

A

Nuut, Nuwer, nuutste

21
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van oud

A

Oud, ouer, oudste

22
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van vroeg

A

Vroeg, vroeër, vroegste

23
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van kwaad

A

Kwaad, kwater, kwaadste

24
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van los

A

Los, losser, losste

25
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van opgewonde

A

Opgewonde, meer opgewonde, mees opgewonde

26
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van lank

A

Lank, langer, langste

27
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van groot

A

Groot, groter, grootste

28
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van trots

A

Trots, trotser, trotsste

29
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van vars

A

Vars, varser, varsste

30
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van laag

A

Laag, laer, laagste

31
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van dun

A

Dun, dunner, dunste

32
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van verleë

A

Verleë, meer verleë, mees verleë

33
Q

Oorspronklike, vergrotender en oortreffende vorm van tevrede

A

Tevrede, meer tevrede, mees tevrede