Klein geloof Flashcards
Wat is die verskeie betekenisse vir die titel
- Dit kan dui op ń geloof in fantasieë waarin kinders glo.
- Dit kan verwys na kinderlike geloof
- in religeuse verband kan dit verwys na ń swak onvaste geloof
- dit kan verwys na Die geloof van ń kind
Hoekom is die titel sonder hoofletters geskryf
Om te beklemtoon Die feit dat Die geloof Klein is
Wat is die tema van die gedig
Die tema van die gedig spreek die uitdagings van adolossensie, die proses van grootwoord, en die wegbeweeg van kinderkike oortuigings na volwassenes oortuigings aan.
Waaroor Handel die gedig
Verbeelding,geloof, en grootwoord sowel as onverklaarbare geloofsoortuigings ten spyte van realisme, feite en wetenskap
Gee 3 boodskappe van die gedig
- die grootwoordproses gebeur vinnig en is dimwels ontnugterend
- Volwassenes kan soms soos a kind glo, sonder sigbare of wetenskaplike feite
- selfs volwassenes het vrae en vrese
Wie is die spreker van die gedig
Tienermeisie, ek-spreker
Wat is die toon van die gedig
Selfversekerheid, beslis, saaklik en effens minagtend ten opsigte van sprokies en fables. Maar in strofe 4 Daar egter ń wending en die spreker is nie meer so selfversekerd nie
Wat is die stemming van die gedig
Selfversekerheid tot onsekerheid en vertwyfeling
Wat is a strofe met 4 versreels
Kwatryn
Wat is die rymskema van strofe 1, 2 en 4
Gebroke rym (abcb)
Wat is a strofe met drie versreels
Tersine
Wat is die rymskema van strofe 3
Geen rymskema nie
Wat is die digvorm
Vrye vers
Wat is kleinletters gebruik vir in die gedig
Die gebruik van kleinletters sluit aan by Die titel en Die verwysing na kindelike onskukd en Die kinderjare.
Waarvoor is die gebruik van hoofletters
Dui die klimaks in die gedig aan