Donker Web Flashcards

1
Q

Wie is die protagonis in onderwêreld

A

Greg Owen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Na watter skool gaan Greg Owen

A

Lawson Kollege

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gee twee feite van Lawson college

A

Dit Is ń elite seunskool vir rykmanskinders

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waar Is Lawson Kollege

A

In die drakensberge

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gee drie feite van Greg Owen met sy skool lewe te doen

A

Hy is hoofseun, hy is gewild onder die leerders, en speel vleuel vir die eerste rugbyspan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter werk doen Chris Owen

A

Hy is ń invloedryke media-magnaat en besit die mediagroep Turret Media

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wie is Greg Owen se pa

A

Chris Owen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Beskryf Chris Owen se karakter

A

Hy is ń harde man en duld geen nonsens nie en ook nie van sy seun nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wie is Greg Owen se ma

A

Rina Owen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Beskryf Rina Owen se karakter

A

Rina voel baie ontuis op die deftige partytjies waarheen sy dikwels uitgenooi word en sy staan by haar man deur dik en dun.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoekom sleep die Owen-gesin ń donker skaduwee met hulle saam?

A

John Owen, die oudste seun, het selfmoord gepleeg deur ń oordosis pille te drink.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoekom het John Owen selfmoord gepleeg het

A

Hy kon nie die druk wat sy pa op hom geplaas het hanteer nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wie is Greg se beste vriende voor Eckardt by die skool kom

A

Tj en Plank

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Beskryf Tj

A

Tj is ń skerp skaakspeler en sy Oupa het Lawson Kollege gestig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Beskryf Plank

A

Hy is ń voorryspeler in die rugbyspan en baie slim. Plank hou van sepies en dagga rook, daarom is hy meeste van die tyd hoog.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Watter ongehoorde ding het gebeur in Greg se matriek jaar

A

Ń seun Eckardt Wilken as ń nuwe graad 12 leerder in Die skool toegelaat word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Beskryf Eckardt Wilken

A

Hy Is arrogant, hy het ń donker kyk in sy oë en lees en weet baie. Hy kom nie oor die weg met Die ander seuns nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Wat gebeur tydens die graad 8 inisiasieritueel

A

Die graad 8 leerders word geblinddoek en deur die kollege se ondergrondse tonnels gejaag om self hul pad te kry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wat het die graad 12 leerders besluit aangesien Eckardt ń nuwe leerders Is

A

Hulle besluit day hy saam met die graad 8 deur die tonnel-ritueel moet gaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Eckardt en Greg kom ook nie oor Die weg nie, wanneer het dit verander en hulle beste vriende geword

A

Met die graad 8s se inisiasie ritueel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Hoekom haal Greg Eckardt uit die tonnel

A

Toe Eckardt in die tonnel afgesak word, sien Greg iets in Eckardt se oë wat hom aan sy broer, John, herinner

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Wat is die naam van die koshuis

A

Huis da Vinchi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Wat het Eckardt Greg gevra toe hulle een en saam gekuier

A

Hy vra Greg of hy al ooit ń rekenaar gekraak het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Greg is hoofseun en moet ń voorbeeld stel, hoekom het hy nóg steeds ń kuberkraker geword ?

A

Eckardt is ń ervare kuberkraker en laat dit allés baie opwindend klink.

25
Wat is die verskillende kuberkraaktegnieke?
Dumpster Diver Shoulder surfing SQL injections Social engineering Brute forcing
26
Wat is die Kraker naam Greg gebruik ?
G-4ce
27
Wat is die kraker naam Eckardt gebruik?
EKK-0
28
Hoe weet ons dat Eckardt en Greg hegte vriende Is
Eckardt het saam met Die Owen-gesin op vakansie na Jeffreysbaai
29
Hoekom het Greg en Eckardt se vriendskap ń spoedwal gekry
Greg in die middel van die nag vir Eckardt naby sy meisie, Nicole, se kamer kry. Maar hulle sorteer dinge uit en gaan voort met hulle vriendskap en Greg se kuberkraker- Lesse
30
Wat het gebeur een Donderdagoggend
Greg na Eckardt se kamer gaan, maar alhoewel al Eckardt se besittings en sy skootrekenaar (laptop) nog in die kamer is, het Ecklardt spoorloos verdwyn.
31
Onder Watter groot druk plaas Greg se pa op Greg,
Druk om te presteer.
32
Hoekom raak Greg agter met sy skoolwerk
hy word geleidelik in die onderwereld van kuberkraak vasgevang.
33
Wat doen Die skool toe Eckardt spoorloos verdwyn het?
Die skool wil nie help om na Eckardt te soek. Die skoolhoef is meer gesteld op die sköol se reputasie en stel nie belang in 'n uitgebreide soektog na die vermiste leerder nie.
34
Wie is die skoolhoef
Doc Alec Pienaar
35
Wat doen Greg toe doc Alec Pienaar weier om Eckardt te soek.
Hy gaan na die koerante, die Turret Mediagroep (sy pa se maatskappy), maar is onsuksesvol.
36
Hoekom is Greg onsuksesvol to hy by sy pa se maatskappy gaan
Die koerante stel meer belang, in voelgriep wat plaaslik en in die Buiteland uitbreek.
37
Toe hy onsuksesvol met Die koerante is wat doen Greg
Hy weier om verder rugby te speel.
38
Die polisie raak betrokke waaroor moet hulle nie uitvind nie
Hulle moet nie uitvind dat Greg en Eckardt kuberkrakers Is
39
Wat kom Greg af op?
ń leidraad wat weggesteek lê in 'n foto van 'n wit hoed.
40
Wat is Eckardt se geheime blog
Ekk-0s Underworld
41
Onder Watter indruk plaas Die boodskap
Die boodskap plaas Greg onder die indruk dat Dok Pienaar, die skoolhoof, lets met Eckardt se verdwyning te doen het.
42
Gee ń voorbeeld van social engineering
Greg gebruik die leidrade op Eckardt se blog en die tegnieke van kuberkraak om na Eckardt te soek.
43
Warmee spandeer Greg al sy vrye tyd
na Eckardt te soek en verwaarlos sy vriende, sport en skoolwerk.
44
Wat ontdek Greg op hierdie soektog?
'n farmaseutiese maatskappy, PlusUltraMed, besig is om 'n gemanupileerde voëlgriepvirus in griepinspuitings weg te steek. Die voëlgriepvirus word gekweek om ń pandemie te veroorsaak en kan lei lot die dood van önskuldige slagoffers. Dit is hoekom mense dwarsoor die wêreld skielik so siek word en sommiges sterf selfs van voëlgriep.
45
Wat staan die projek bekend as ?
Project Nursery Rhyme
46
Wat is die basis van projek nursery rhyme
ń kleuterrympie
47
Wat is die doel van projek nursery Rhyme
PlusUltraMed het ń vaksine gereed om die voëlgriep te genees. Die vaksine vir die virus dan ten duurste verkoop word sodat die drie vennote van die projek, wat onder die skuilame, The Butcher, The Baker en The Candlestick-maker handel dryf , sal skatryk word.
48
Wie is die Butcher
Dok Alec Pienaar
49
Wie aan Die hoof staan van PlusUltraMed
Dok Alec Pienaar
50
Wie vertel Greg van sy geheim, toe wat het gebeur het?
Greg vertel sy vriend Tj dat hy en Eckardt kuberkrakers was en TJ verraai Greg deur die polisie daarvan te vertel. Toe die polisie druk op Greg plaas oorhandig hy al die e-posse en dokumente oor Plus UltraMed en Project Nursery Rhyme aan die polisie.
51
Wat het gebeur toe Greg ontbloot project nursery rhyme
Dok Alec Pienaar word in hegtenis geneem. Kort hierna maak Eckardt onverwags weer sy verskyning.
52
Wat was Eckardt se plan?
Eckardt het sy verdwyning beplan en het vir Greg sosiaal gemanipuleer (social engineering) om die skurke van Project Nursery Rhyme te ontmasker. Greg se pa is die candlestick maker. Met die arrestasie van Dok Pienaar, het Greg ook sy eie pa ontmasker en in die tronk laat beland.
53
Wie is die candlestick maker
Greg se Pa
54
Hoekom het Eckardt Greg gemanipuleer
Om wraak te neem
55
Hoekom wil Eckardt wraak neem
Dok Pienaar en Chris Owen het Eckardt se gesin vernietig. Eckardt se pa was 'n regter. Dok Pienaar en Chris Owen het die regter probeer omkoop om ń hofsaak oor binnehandel met aandele in hulle guns te laat swaai. Die transaksie het skeefgeloop en die regter is vermoor maar sy lyf Is nooit gevind nie.
56
How voel Greg na alles
Greg is heeltemal ontnugter , want Eckardt was dus noot werklik, sy vriend nie en het hom van die begin af misbruik om sy wraakplan uit te voer.
57
Is Eckardt Greg se vriend de regte naam?
Nee, Eckardt is ń skuilnaam en Eckardt glad nie is wie hy voorgee om te wees nie.
58
Wat gebeur aan die einde van onderwereld
Die fiktiewe Eckardt Wilken verdwyn weer spoorloos aan die einde van Onderwêreld en niemand weet waar die Baker is nie.