Staan op Flashcards
Wie word in hierdie gedig anngespreek
Alle persone (veral/tieners / jongmense ) wat negatiewe ervarings en gevoelens beleef wat hulle selfbeeld, selfwaarde negatief affekteer.
Wat is die tema van die gedig
Mense/Tieners het baie kwessies en probleme, maar kan dit Oorwin deur op te staan en dit aan te spreek.
Watter persoon sleeker gebruik die gedig
Dit is derde persoon
What sê die spreker?
Die spreker beveel tieners om op to staan as hulle al ooit ń situasie ervaar het waarin hulle gevoel het dat hulle platgestaan was
Wat is die boodskap van die gedig
Ons het almal een of ander tyd negatiewe ervarings of voel sleg oor onssel. Die feit dat almal probleme het moet ons aanmoedig om op te staan en aan te gaan met die lewe. Ons moet bo ons omstandighede uitstyg.
Watter tipe gedig is dit
Vrye vers
Hoe west ons die gedig is vrye vers
Die versreëls se lengte wissel en daar is geen vaste rympatroon nie
Wat is die rympatroon van die gedig
Daar is geen vaste rympatroon nie
Hoekom is daar baie herhalling in die gedig
Om iets te beklemtoon (word spesifiek)
Hoekom is daar baie uitroeptekens in die gedig
Dit mordit aksie aan