Rooi Robot Flashcards
Verkeerslig meaning
Traffic light
Vlak meaning
Shallow
Fees meaning
Festival
Bedelaar meaning
Beggar
Bedel meaning
Beg
Spat meaning
Splash
Skuldvoel
Guilt
Offergawes meaning
Offerings
What is die Tema van die gedig
Motoriste wat daagliks by rooi robotte stop en nie weet hoe om bedelaars te hanteer nie
Waar gevind die spreker hom/haarself
Bonne haar motor by ń rooi robot
Na wie verwys die jou in reël 3
Sy verwys na die bedelaar
What is die funks or can die funnel punt in reël 3
Dit wys dat ń verduideliking volg
Verduidelik in jou eie woorde waarna die spreker met “heirdie-weet-nie-om-te-doen-nie-gevoel” verwys
Die spreker voel ongemaklik
Sal die spreker dieselfde voel as die robot groen is? Motiveer jou antwoord
Nee, as die robot groen is, Sal die spreker verby die bedelaar ry en sy sal nie meer ongemaklik voel nie
Gee twee aparte woorde wat vir jou sê dat die kleintjies gelukkig is
‘Huppeland’ en ‘laggend’
Wat wil hulle met die seepbottels doen?
Hulle wil motoriste se vensters was vir geld
Wat doen hulle met die smeekblikkies
Hulle kan geld vra
Waarvan is “Kokon” ń metafoor
Dit is a metafoor vir die kar, die spreker voel veilig is sy/haar kar soos insekte voel veilig in hulle konkon
Wat is die funksie van die herhaling van die eerste reël in die master stofe
Om te beklemtoon hoe ongemaklik die spreker voel maar die robot bly steeds rooi
Wat is jou opinie oor kinders wat in die strate bedel? Gee moonlike oplossongs vir die probleem.
Ek voel harteer dat heirdie jong kinders in die straat bedel, soms in die vuurwarm son. Ek dink skole moet gebou word vir kinders wat nie geld hê nie dan dalk hulle kan die siklus van armoede breek.