Spot Prent Flashcards
Wat is die twee tipe borrels
Spraak borrel en denkborrel
Watter liggaamstaal wys ons dat iemand kwaad is
Sy oe is groot oop, jy kan sy Kleintongetjie sien, sy oë is toegeknyp, daar is strepies voor sy mond wat wys dat hy skree
Watter liggaamstaal wys ons dat iemand moedeloos/ ongeïntereseerd is
Sy skouers hang
Watter liggaamstaal wys ons dat iemand dans/opgewonde/ bly is
Bene/ voete/ arms is in die lug, spring in die lug op
Watter liggaamstaal wys ons dat iemand kwaad/ vies/ verontwaardig is
Hande op die heupe
Watter liggaamstaal wys ons dat iemand ontevrede, nie beïndruk is nie
Arms gevou
Watter liggaamstaal wys ons dat iemand moedeloos, moeg is
Hande op die kop, Hande in die hare, kop op die arms
Watter gesigsuitdrukkings wys ons dat iemand kwaad / skree
Sy mind is groot oop, jy kan s’y kleintongetjie sien, sy oë is toegeknyp, daar is strepies voor sy mond wat wys dat hy skree
Watter gesigsuitdrukkings wys ons dat iemand ongeïntereseerd/ nie bekommerd/ voel niks
Sy oe is half oop, sy gesig is uitdrukkingloos
Watter gesigsuitdrukkings wys ons dat iemand nie beïndruk is nie
Sy mondehoeke wys af
Watter gesigsuitdrukkings wys ons dat iemand kwaad/ verstaan nie
Frons
Watter gesigsuitdrukkings wys ons dat iemand geskok/ verbaas
Oë is wydoop, wenkbroue lig
Watter gesigsuitdrukkings wys ons dat iemand bly/ gelukkig is
Glimlag
Wat dui beweging aan
Bewegingstrepies
What dui vinnige beweging aan/ hardloop weg/ jaag weg
Stofwolke
Watter visuele leidraad wys ons dat iemand skree
Die spoeg spat (druppels by die mond)
Watter visuele leidraad wys ons dat iemand kry warm/ sweet/ koors
Sweetdruppels (druppels om die kop)
Watter visuele leidraad wys ons dat iemand Huil/ hartseer
Traan/ trane (druppels by oë)
Watter visuele leidraad wys ons dat iemand verlig/ bang/ senuweeagtig
Vele sy kop af
Watter visuele leidraad wys ons dat iets is aan/ aangeskakel/ werk
Strepies by a voorwerp
Watter verbale leidraad wys ons dat iemand skree/ kwaad/ verstaan nie/ praat hard
Woorde in hoofletters, vetgedrukte woorde, pubktuasie (uitroepteken)
Watter visuele leidraad wys ons dat iemand fluister/ saggies praat
Mond is naby iemand se oor
Watter visuele leidraad wys ons dat iemand geskok/ bekommerd
Hande voor die mond
Cap
Pet