A Perd Wat Kan Lees En Tel Flashcards

1
Q

Wat is die perd se naam

A

Hans

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

In watter land het hans geleef

A

In duitsland

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wie was hans se eienaar

A

Wilhem van osten

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter beroep het sy eienaar beoefen

A

Hy was a wiskundeonderwyser

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat het Hans se eienaar geglo

A

Hy het geglo diere is net so slim soos mense

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe antwoord hans ja

A

Hans knik sy kop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe antwoord hans nee

A

Hans tik met sy hoef op die grond

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat het hans en Wilhelm toe begin doen

A

Die twee het dwarsdeur duitsland opgetree

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Het Wilhelm baie geld met hierdie optredes gemaak?hoekom se jy so

A

Nee, hulle het nie ń sent toegangsgeld gevra nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

In watter koerant het daar ń artikel oor hulle verskyn

A

Hulle het In die amerikaanse koerant, New York times,verskyn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat het mense begin wonder

A

Mense begin wonder of iemand nie stilletjies vir hans liedrade gee nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

As iemand snuf in die neus kry beteken…

A

Iemand raak agterdogtig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Die aap is uit die mou beteken…

A

Die geheim is op die lappe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Het iemand vir hans liedrade gegee

A

Nee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Verduidelik korliks hoe Hans geweet het om “ja” of “nee” te antwoord

A

Hans kyk die persoon se liggaamstaal, of hul asem opgehou of ń wenkbrou gelig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Was hans regtig ń slim perd gewees

A

Ja

17
Q

Hoe het Hans ander perde verskil

A
  • Hans het skoolgegaan
  • hans kan lees en tel
  • hans het geskiendiens en musiek lesse gekry
  • hy kan optel,aftrek,en tafels en breuke doen
  • hy weet hoe laat dit is
  • hy het die dae van die week geken
  • hy geleer om somme te maak