Die Troetelslang Wat Ń Dief Geflous Het Flashcards
Wat was die troetelslang se naam
Cyprus
Wat is die naam van die dorp waar die troetelslang bly
Uitenhage
Watter beroep beoefen estienne smith
Hy is ń operasanger
Waar was estienne vroeër die aand
Hy was by ń kerksangdiens
Wat wou estienne doen toe hy by die huis kom
Hy wou televisie kyk
Wie het aan die deur geklop
Ń boosaardige vent
Wat het die man in sy hand gehad
Ń pistool
Waar is die troetelslang gewoonlik daardie tyd van die aand
Opgekrul onder sy stomp
Wie het estienne gedink is by die deur
Sy buurman
Waaraan het die dief estienne vasgemaak
Die trapreling
Wat het gebeur terwyl die dief besig was om estienne vas te bind
Die slang het oor die boomstomp in sy glaskas geseil
Hoe het die dief reageer toe hy die slang sien
Sy oë was groot en hy het in die kombuis gespring
Wat het estienne vir die dief gese
Daar is nog ń groot slang in die huis
Wat het die dief gesteel
Juwele en kontant