Die Ysbeer En Die Kietsiekat Flashcards
Waaroor was die inwoners van Vancouver, kanada, so opgewonde. Noem twee feite
Die Stanley Park dieretuin kry vier ysbeerwelpies en ń speciale ysbeerhok met ń poel word gebou
Wat beplan hulle om die beertjies te vier
Daar word self ń speciale partytjie gereël om die koms van die beertjies te vier
Wat die name van die beertjies
Old man, grump, lady, Tuk
Gee vier feite oor old man
- Hy weeg amper 500 Kg
- Hy is die gootste and sterkste
- Hy is a bietjie stadiger as die ander drie
- Hy is the baas van die plaas
Gee vier feite oor grump
- Hy het ń blink snoet
- Hy is ń woelige knaap
- Hy het welige pels en pote so groot soos papborde
- Hy is amper vier meters hoog
Gee twee feite oor lady
- Sy is die kleinste
- Sy is die enige wyfie
- Sy is die kwaaiste
- As sy haar sin wil hê, sal niemand haar keer nie
Gee twee feite oor Tuk
- Hy is ń grapmaker
- Hy skrik die besoekers
- Almal hou van hom
Noem drie dinge waarmee die beertjies hulle bedags besig hou
Hulle kerjakker heeldag in hul nuwe poel, rol in die gras en stoei soos woelige kleuters
Die personeel moet heeltyd op hulle hoede wees beteken…
Hulle moet versigtig wees
Wie het die beertjies se poel verbygehardloop
Die twee kwaaddoeners
Wat het een van die kwaaddoeners in die poel gegooi
Ń klein bondel wat ń katjie was
Waarom Was die een vrou baie bang
Die vrou dink dat Tuk die katjie gaan eet
Verduidelik wat het gebeur nadat die kwaaddoeners die katjie by die beertjies se poel gegooi het.
Tuk gly oor die rand van die poel. Ń groep benoude skoolkinders gil en druk hulle oë toe. Tuk verskyn weer bokant die water hy hou die bedremmelde gemmer katjie versigtig tussen sy tande vas. Hy gaan lê weer op sy gunsteling plek terwyl hy die katjie tussen sy groot pote vashou en drooglek.
Wat is die naam van die katjie
Patsy
Het Tuk wêreldbekommerd geraak na hierdie insident? Hoekom sê jy so?
Sy gesig was op koerante se voorblaie. Tuk het elke dag briewe en uitnodings gekry