Ballade Vir Enkeling Flashcards

1
Q

Waneer word die titel van die film verduidelik

A

In ń vestigingskoot aan die begin van die film

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is a vestigingskoot

A

Die begin van ń toneel wat aandui waar hierdie toneel gaan afspeel, en maak die kyker bewus van dit wat gaan volg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoekom is die film genoem ń ballade

A

Ń ballade is ń verhalende gedig, met of sonder refrein, wat ń romantiese episode behandel soms met spronge in die verhaal.

Net soos in ‘n ballade, word die kyker dadelik in die verhaal geplaas en is daar nie ‘n inleiding nie.

Ń ballade bevat dikwels ń tragiese gebeurtenis soos die dood van klaus Rynhard

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die ruimte van die film

A

Dit is die plek / plekke waar die verhaal hoofsaakik afspeel. Die film speel in drie ruimtes af: Maboneng, Denneberg verbeteringskool, en kleinbegin.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat simboliseer jacques se woonstel in maboneng

A

Die oop roldeur in Jacques se woonstel dui op die vryheid wat Jacques op die oomblik in sy lewe ervaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat simboliseer denneberg verbetering skool

A

Dit is ń simbol van hartseer, geweld en pyn, maar dit is ook waar jacques as mens sterker geword het en niemand het hom gebreek nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat get gebeur in kleinbegin

A

Waar Liebet fisies en emotioneel vasgevang is, waar die vriende grootword en waar klaus doodgeskiet is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat temas is daar in die film

A

Die sentrale tema in Die film is die van enkeling. Ander temas is gevangeneskap teenoor bevryding, selfverwesenliking, afknouery, verraad, geheim/leuens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waar sien ons die tema van enkeling in Die film

A

» Jan-Paul noem homself ń enkeling, want hy is altyd die buitestaander aangesien Jacques en Lena ‘n verhouding het.
» As Jan-Paul en Lena op die treinspoor dans, is Jacques die enkeling.
» In Denneberg is Jacques eensaam en ‘n enkeling.
» Nadat Jacques van die buiteland terugkeer het noem hy homself ‘n enkeling - hy is alleen en mis vir Lena en ook Jan-Paul.
» Liebetis ook “n enkeling - eensaam in haar huwelik en omgewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waar sien ons Die tema van gevangeneskap teenoor bevryding

A

» Jacques as gevangene in Denneberg en dan sy bevryding daarna
» Liebet voel Vasgavang op Klainbegin in haar omgewing en omstandighede.
» Carina is in ‘n negatiewe werksomgewing by Montage.
» Carina openbaar die waarheid en dit is die sleutel tot vryheid wanneer sy by Rapport begin werk.
» Jacques vind bevryding as die waarheid oor Léna en Jan-Pal uitkom .

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waar sien ons Die tema van selfverwesenliking

A

As volwassenes ontwikkel die drie skoolvriende hulle potensiaal en volg hulle Die loopbane waaroor hulle gedroom het:
- Jacques word a bekende Skrywer (sy eerste kortverhaal word gepubliseer as hy 15 was)
- Jan-Paul word ń argitek. (Hy get gesê hy Sal Lena ń huis van glas en staal bou.)
- Léna word ń skilder en kunsdosent.
(By wits)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waar sien ons Die tema van afknouery in Die film

A

• By Denneberg is Gert Grove die boelie en maak Jacques se lewe hel gedurende die twee jaar wat Jacques sy vonnis moes uitdien .

•Jacques word gestamp, gepootjie gebrandmerk, geslaan, lewendig begrawe, en verkrag.

•later, as Gavin by Montage, intimideer Gert vir Carina en haar mede-kollegas en behandele hulle sonder respek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Waar sien ons Die tema van geheim en leuens in Die film

A

» Jan- Paul en Lena steek hulle liefde vir mekaar weg.
» Gavin is eintlik Gert Grove, die boelie van Denneberg.
» Hulle jok vir jacques oor sy pa se dood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waar sien ons die tema van verraad in Die film

A

» die beste vriende het die leuse “Vriende vir altyd”. Die leuse is ironies want dit is die twee beste vriende wat Jacques verraai en sy hele lewe verwoes.
» Die skeim verhouding tussen Lena en Jan-Paul, en Jan-Paul se leuen oor die dood van Klaus, veroorsaak dat Jacques onskuldig in die verbeteringskool beland.
» Lena en Jan-Paul hervat hulle verhouding teen die einde en vernietig die vriendskap finaal.
» dit sluit In die tema van liefdesdriehoek . Die liefdesdriehoek wat tussen die karakters bestaan toe hulle tieners was, word voortgesit toe hulle as volwassenes weer bymekaar kom.
- Lena vra vir Jan-Paul of hy die huis bou wat hy vir haar by die rotspoel
belowe het.
- Lena gaan na Jan-Paul toe sy van Jacques weghardloop, nadat sy jacques se huweliksaansoek van die hand gewys het.
- Lena en Jan-Paul erken hulle liefde mekaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is die boodskap van die film

A

Die waarheid kom altyd uit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoe word die boodskap van die film ondersteun

A
  • Deur Die herhalende beelde van koerante wat afgelewe word en die koerante wat op die vervoerband by die drukpers hardloop
  • geheime word ontbloot.
  • Lena and Jan-Paul se gevoelens vir mekaar.
  • Jan-Paul se skuld aan Klaus Rynhard se dood.
  • Die geheim van Jacques Rynhard se bloedtyd.Sy tyd in Die vebeteringskool.
  • Die identiteit van Gavin as Gert Grové
17
Q

Wat simboliseer Lena se hangertjie

A
  • Die hangertjie wat Lena vir Jacques gee for hulle afskied neem by Die trein simboliseer haar liefde vir jacques.
  • Die hangertjie Is heeltyd op jacques se nek
  • Nadat Lena na Jan-Paul se huis gaan, nadat die waarheid oor haar en Jan-Paul uitgekom het, hang Jacques die hangertjie aan die boomtak by Jan-Paul se huis as a simbool van hulle verraad en die einde van hulle verhouding
18
Q

Wat simboliseer die CHAMPION toffies

A

Dit is ń simbool van Jacques se teenwoordigheid

  • Jacques gee ‘n toffie aan Jan-Paul met die begin van hulle vriendskap.
  • Daar is toffepapierfies en ‘n toffie langs Jacques se tikmasjien in Maboneng in sy woonstel.
  • Daar is ń toffiepapiertje wat uit sy dayboek val, in carina se woonstel,
  • Daar lê twee toffies en ‘n toffiepapiertje op die bedkassie in die slaapsaal by die verlate Denneberg verbeteringskool. Dit moes as leidraad dien vir die kyker dat Jacques daar Is.
  • Daar is foto’s van toffies en toffiepapiertjies teen Carina se kêinisgewingbord en op haar
    tablet.
19
Q

Wat simboliseer vuurwapens

A

Dit is ń simbool van die geweld/ bedreiging maar ook moontlik ń simbool van beskerming.
- Liebet sien dit as beskerming
- jacques beskou dit as geweld en hou nie van vuurwapens nie. Volgens Jacques maak dit dinge erger, soos die ongeluk toe Jacques gedwing word om te gaan leer hoe om te skiet en Klays Rynhard sterf
- Gert maak a hand gebaar asof hy Jacques skiet to Jacques Denneberg verlaat.
- Aan die einde van die fliek stap Jacques weg van Gert/ Gavin en die vuurwapen nadat Gert in Die been gewond is en dit is vir Jacques uitendelik ń geestelike oorwinning oor Gavin Greeff- ń spook uit sy verlede wat hy uitwis

20
Q

Wat is die genre van die film

A

Spanningsdrama met elemente van ń liefdesdriehoek

21
Q

Wat is die Tyd en Ruimte van die film

A

Daar Is voortdurend terugflitse tussen hede en verlede wat plaasvind wat aansluit by die plekke waar die verhaal afspeel.

Die verlede Is in Die 1900s
1. Kleinbegin - kinderjare, waar die karakters as tieners ontmoet en skoolgaan.
2. Denneberg verbeteringskool - ongeveer 1997-1999 tydens Jacques se “bloedtyd”

Die hede Is in Die 2000s
1. Jacques keer terug na Johannesburg in 2002 van Amerka. Dit Is in Johannesburg en hoofsaaklik in Maboneng waar Jacques woon na sy terugkeer uit die buiteland

22
Q

Waar sien ons rassisme in Die film

A
  • Liebet veryws na Die misdadigers as Die swart gevaar
  • Jacques is ontsteld en sê sy ma kan mense nie veroordeel net omdat hulle anders lyk.
  • Jacques se beste vriend Is Oupa Petrus by Denneberg, hy speel in die straat sokker met die kinders in Maboneng, en st vriend wat na sy woonstel kyk Is Phineas Guliwe.
  • liebet sê dat Jacques net soos sy pa is want klaus het vriende van van alle aspekte van lewe