Huberta Die Seekoei Stap Suid Flashcards

1
Q

Wat is die naam van die seekoei

A

Huberta

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat sien Huberta nie goed met nie

A

Haar Ogies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat soek Huberta se hart

A

Rus en vrede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat het haar teen die kop getref

A

Ń piesang

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waar lees mense van haar tragiese einde

A

In ń koerant

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is piepklein in Huberta

A

Haar Oortjies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waar slaap Huberta

A

In die poel en in water

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat knibbel huberta aan in die plantasie

A

Suikkerriet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat koue ding tref huberta teen die hoor

A

Roomys

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waar stap huberta rigting

A

Suid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die naam van die rivier waarin sy vir jare gebly het

A

Tugela

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wanneer het huberta besluit dat dit tyd was om te trek

A

In November 1928

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat het die plantasiewerkers gedoen toe hulle huberta sien

A

Hulle het om hulp geskree en weggehardloop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waar het sy haar drie maand later bevind

A

In tongaat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wie was op haar spoor? Noem twee

A

Ń joernalis en ń fotograaf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat doen huberta by die netjiese gholfbaan

A

Sy trap yslike seekoeispore daaroor

17
Q

Wat doen huberta by pinetown

A

Sy swem in die opgaardam

18
Q

Wat doen huberta by die durban buiteklub

A

Sy Laat deftige gaste groot skrik

19
Q

Wat doen huberta by die apteek in weststraat

A

Sy gaan maak ń draai daar

20
Q

Wat doen sy by die federal hotel

A

Sy loer daar in

21
Q

Wat doen sy by victoriapark

A

Sy wandel daardeur

22
Q

Wie wil haar vang

A

Mense van die dieretuin

23
Q

Watter verklaring het die Natalse Provinsiale Raad uitgereik

A

Niemand mag Huberta sonder ń permit vang of skiet nie

24
Q

Waar in port St. John’s het sy haar tuisgemaak

A

In die mzimvuburivier

25
Alamal is gaande oor haar beteken
Almal hou van haar
26
Hoekom was die boere nie gelukkig nie
Sy eet alles in hul landerye
27
Wat het in peddie met Huberta gebeur? Noem drie feite
Ń boer en sy twee seuns sien haar groot seekoeispore. Hulle volg haar met hulle gewere tot by die rivier. Hulle skiet haar.
28
Waarom was diereliefhebbers baie omgekrap
Die boer en sy seuns is net met 25 pond elk beboet
29
Waar kan Huberta vandag nog gesien word
In die AmaThole-museum in king William’s Town