Watertenks Flashcards
1
Q
Waarin versamel mense reenwater
A
in n watertenk
2
Q
Hoe word die water in die watertenk versamel
A
reenwater loop van die huise se dakke af in n pyp wat na die tenk toe gaan
3
Q
Wanneer gebruik hulle die water wat in die tenk geberg word
A
as die weer warm of droog is