Die watergebruiksiklus Flashcards

1
Q

Wat doen ons met ons water uit die natuurlike watersiklus

A
  • Ons neem water daaruit
  • maak dit by waterwerke skoon
  • neem dit met pype na ons huise toe
  • Ons afvalwater gaan na die rioolwatersuiweringswerke , dit word herwin en terggeneem see toe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Suiwering

A

verwyder vuil skadelike stowwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

RIoolwater

A

Afvalwater van toilette

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Rioolpyp

A

Groot pyp wat water van ons huise af na rioolwatersuiweringswerke toe neem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Herwin

A

Om iets weer te gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly