Water uit krane Flashcards
1
Q
Reservoir
A
*N groot tenk wat water berg vir n dorp of voorstad
* Dis op hoe stellasies gebou
2
Q
Waar kry meeste Suid Afrikaners hul water
A
Uit krane
3
Q
Wat het baie mense in dorpe of stede
A
Krane in hulle huise
4
Q
Wat noem ons hierdie water
A
Pypwater - dit loop deur pype van die reservoir af