Boerderymetodes Flashcards

1
Q

BESTAANSBOERDERY

A

Boere produseer voesel vir hulself en hulle gesinne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Kommersiele boerdery

A

Boere verbou gewasse en hou diere aan om dit te verkoop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bemesting

A

Kos vir plante

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem 2 maniere waarmee daar in SA geboer word om gewasse te verbou en diere aan te hou

A
  • Bestaansboerdery
  • Kommersiele boerdery
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat noem ons die hoeders se mis wat die grond vol voedingstowwe hou

A

Bemesting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

KOMMERSIELE BOERDERY

A

N sakeonderneming waar boere gewasse verbou en diere aanhou om te verkoop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat moet die boer koop

A
  • Duur implemente soos trekkers
  • Saad en diere
  • werkers betaal
  • produkte vervoer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat kry die boer inruil daarvoor ?

A

Hy verkoop sy gewasse en diere , gebruik die geld om voedsel te maak en verkoop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoeveel gewasse verbou kommersiele boere

A

Gewoonlik net 1 soort gewas bv. mielies of suikerriet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

HOekom kan dit sleg wees vir die grond

A

Want die gewas neem die heeltyd dieselfde voedingstowwe uit die grond

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

HOe vervang die boer die voedingstowwe

A

Sit kunsmis in die grond

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat het party kommersiele boere gedoen

A
  • hulle het oorgegaan na gemengde boerdery
  • Hulle hou eers diere soos skape op die boerdery aan
  • Diere wei op die land voordat dit omgeploeg word sodat die mis met die grond meng
  • Dit maak die grond vrugbaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

So wat hoef die boere dan nie te doen nie

A

Hulle hoef nie ekstra kunsmis te koop nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly