Water as hulpbron Flashcards
Soutwater en varswater op aarde
1
Q
Wat wys n sateliet foto van die aarde
A
- Wit strepe = wolke in die atmosfeer bo die aarde
- Oseane op die oppervlakte van die aarde(donker dele)
- Land op die oppervlakte van die aarde ( ligte dele)
2
Q
Hoeveel van die aarde se oppervlak is met water bedek
A
Driekwart van die aarde
3
Q
Waar is die meeste van die water
A
- In oseane
- Dit is soutwater wat ons nie kan drink nie
4
Q
Waar is die meeste varswater
A
Vasgevries by die pole
5
Q
Hoeveel varswater is in riviere en mere
A
- net n klein bietjie
- Dit is wat ons kan gebruik