Gewas- en veeboerdery Flashcards
1
Q
Waarvoor word sommige plante verbou
A
Vir voedseldoeleindes
2
Q
Wat noem ons sulke plante
A
Gewasse
3
Q
DIe belangrikste gewasse wat in SA verbou word is :
A
- mielies
- Koring
- Suikerriet
4
Q
Wat word mielies en koring genoem
A
Graangewasse
5
Q
Watter deel van die plant gebruik ons
A
Die saad of pitte van die plant
6
Q
Waarvan word meel gemaak
A
- van koringpitte
- word dan gebruik om brood te maak
7
Q
Waarvoor word mieliepittte gebruik
A
Om mieliemeel te maak
8
Q
Wat eet die meeste mense in SA
A
Brood en mieliemeel
9
Q
Waar groei mielies die beste
A
- plekke met warm nat somers
- en koue droe winters
- In die OOstelike helfde van SA
10
Q
Waar groei koring die beste
A
- In die wes-Kaap
- warm droe somers
- koel nat winters
11
Q
Wanneer word koring geoes
A
In die somer
12
Q
Waarvoor word suikerriet gebruik
A
- Om suiker te maak
- Die stele(riet) word afgesny en word vervoer na die suikermeule
- Daar word die riet fyngedruk en die stroop binne in word gebruik om suiker te maak
13
Q
Waar groei suikerriet
A
- net in warm nat klimaat
- Die beste plekke in Sa is Kwazulu natal en Mpumalanga