Veeboerdery in SA Flashcards
1
Q
Wat is vee
A
DIere wat op n plaas aangehou word
2
Q
Wat is melkbeeste
A
beeste wat vir hul melk aangehou word
3
Q
Wat is veeboerdery
A
Boerdery met diere
4
Q
Waarvoor word diere aangehou
A
Vir hul vleis of melk
5
Q
Wat beteken dit om met diere te boer
A
Om met hulle te teel en te versorg
6
Q
Waarvan moet die diere genoeg he
A
- water
- Kos
- en boer moet seker maak dat die diere nie siek word nie
7
Q
Watter tipe vee hou die boere in SA aan
A
- Grootvee
- Kleinvee
- Pluimvee