Damme Flashcards
1
Q
Wat is n dam
A
Soos n meer wat deur mense gemaak is en daar is oral in SA
2
Q
Wat is die grootste dam in SA se naam
A
Gariepdam in die Oranjerivier
3
Q
Hoe word n dam gemaak
A
- N muur word dwarsoor die rivier gebou
- Die water in die rivier hoop op agter die damwal
- Die water word dan geberg
- Daar is hekke in die damwal ( word sluisdeure ) genoem
- As die sluisdeure oopgmaak word vloei die damwater weer terug in die rivier
4
Q
Wat bou boere dikwels op hul plase
A
- kleiner damme
- HUlle gebruik die water om gewasse nat te maak
- le pype aan om na vee en mense op plase te neem